SMS'e vir 11 September 2020
". . . op die nippertjie . . ."
Mnr. Kleinhans, ek stem saam met u skrywe. Dit is net jammer dat besluite geneem deur die minister, op die nippertjie gekanselleer word. Ek glo dis wat ouers aanneem, dat kinders nie by die skool mag wees nie of kinders nie dalk veiliger in die skole sou wees nie. Ek weet dat die meeste onderwyspersoneel wat onderwys as hul roeping beskou graag elke dag normaal klas sou wou gee gedurende die inperking.
Gondwana-groep. Ons is regtig trots op julle. Julle het nog altyd jul beste gegee vir ons toeriste. Baie dankie. Jul lodges is puik en aan te beveel.
Ek wil vra of daar nie ’n manier is dat die kinders gedwing word om shields te dra skool toe nie. Die wat dit nie kan bekostig nie kan mos skenkers voor gesoek word. Of kan die staat nie voorsien nie? Die maskers gly van hul neuse af en kinders laat hang die maskers onder hul monde. Ek sien eintlik hoe die virus die klasse vol is. Strenger maatreëls moet toegepas word asseblief.
Goed en wel om grondwet te verander. Verander dan ook veterane se wet, sodat SWATF en Koevoet voordeel kan trek. Ons is ook voters. - Cisco Platt
Can someone very smart and highly intelligent please uplift the stupid restriction on motorcycles for allowing only one person on. People from different households travel in the same closed car, but we as motorcycle riders in the open air may not take our wife, girlfriend or kid from the same household with on the motorcycle as passenger. Who’s stupid idea was this restriction? Clearly this person did not think at all.
Is die omgewingsministerie bewus van die ongelooflike werk wat Naankuse doen, ter bewaring van ons diere en vir toerisme. Julle behoort julle te skaam.
Goed om te sien Denver Kisting maak soos die Eerste Taalbeweging gepropageer het, naamlik skryf soos jy praat. Ek hou van sy gebruik van die woorde “gekalf het” om te verwys na die krematorium wat veral Vrydag ontplof het.
Government, the US dollar price of a barrel crude oil is dropping dramatically, so wake-up and start lowering the fuel price for the public consumer.
Ek wil net vra. Kan Mariental-munisipaliteit die ou huise wat as deel van die Build Together-program gebou is, wat die eienaars so verwaarloos en nie betaal nie, terugneem? Die huise raak nou 'n tuiste vir daggarokers en skuilplek van kinders wat skool dros. Ek hoop daar word dringend aandag gegee.
Ons Kalkrand-gemeenskap het probleme met die polisie. Hulle het baie lank op Kalkrand gebly en hulle is bevriend met die mense wat dwelms en drank verkoop sonder permit. Ons soek tog ander polisiemense asseblief.
Ek is in besit van ’n Britse 2 new Pence-muntstuk van 1971, wat heelwat Britse pond werd is en in aanvraag is in Engeland. Kan iemand my dalk inligting verskaf hoe om dit daar te kry?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie