SMS'e vir 12 April 2021
SMS'e vir 12 April 2021

SMS'e vir 12 April 2021

"Dit gaan oral so."
Mandy Rittmann
Alfredo Hengari, die Swapo-president se woordbesem, kan gerus vir die "Boss of bosses" sê, dat die woord vaccine-apartheid uiters belaglik is. Ook in ’n plek soos State Circus. - Pietrossie

Katatura-hospitaal is nie die enigste hospitaal sonder medisyne nie. Dit gaan oral so. Voorskrif vir 6 medisyne dan as jy gelukkig is, kry jy 3. Dan word vir my gesê gaan koop maar die res by die apteek.

Namibië is nou in ‘n gemors net soos Suid-Afrika as gevolg van korrupsie op die die hoogste vlak in die regeering. Sies, wat ‘n skande. Hulle moet almal tronk toe.

Geloofsoortuiging kan toksies raak indien andere begin glo dat sy religie die regte geloof is en die andere as vals afmaak. Alle gelowe wat ons as ons eie aangeneem het en tans beoefen, is wat ander aan ons bekend gemaak het. ‘n Mens moet liefs self gaan delf na die ontstaan en wording van gelowe, hetsy Christen, Katoliek, Moslem en andere. Dit open ‘n ander wêreld as mens in argiewe gaan delf of google-surf op die internet. Mosambiek, Nigerië en Kenia word aangeval deur Moslem-ekstremiste maar die religion of peace kyk anderppad. Irak en Libië is aangeval en hul leiers gedood deur die weste en bondgenote (Christen-Katoliek) en die Wêreldraad van Kerke het anderpad gekyk. Israel en Palestina is ‘n ander turksvy waar lande met belange hul maters ondersteun. Geloof van water aard ookal is toksies indien dit aan ander doen wat hul nie aangedoen wil word nie. My pond vleis. – Verkyker

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!