SMS'e vir 12 Augustus 2019
"Mense is kwaad en moeg . . ."
Veels geluk aan die polisie wat die rowers van twee rooftogte gevang het. Dit gaan my verstand te bowe dat renosterstropers borgtog kry. Wat gaan aan met die regstelsel?
Namibië kry tolpaaie? Pragtig. Moet erken ‘n tolpad tussen Wlotzkasbaken en Swakopmund sal groot geld inbring oor vakansietye. Neem aan tussen Wlotzkas en Henties ook. – Jan Brand
Tolpaaie: bus- en taxi-eienaars sal hul tariewe opsit om die heffings te dek met die gevolg dat dit eintlik uit die passasier se sak sal kom, iemand wat nie ‘n voertuig kan bekostig nie. Dus sal die heel laagste inkomstegroepe ly. – Patricia
Ons buig reeds hard onder die droogte. Niemand weet of dit gaan reën nie en nou moet ons nog eers die tolhek betaal om voer by diere op die haglikste sekondêre paaie te bring! Is dit hoe toekomstige werklikheid ons in die gesig staar?
Die land het so baie tekortkomings en julle dink aan tolpaaie? Pathetic. Die infrastruktuur is nie reg nie en hier sukkel julle julle vrek om die mense te betaal om die dubbele baan te bou tot by die lughawe.
Tolpaaie in Namibië is erger hongersnood wat vir Namibië voorlê. Al ons kos word per pad vervoer, hoe hoog sal die pryse nie word nie? Zimbabwe se voorland, het geld maar sal nie eers ’n brood kan koop nie.
Mense is kwaad en moeg dat ons kinders nie meer veilig is nie. Daardie man is ’n groot man wat ’n besluit geneem het om iets verkeerd te doen. Hy het gedrink om hom moed te gee of sy gewete te stil. Dit is juis omdat familie en vriende mense nie konfronteer en beskerm nie as hulle verkeerd doen dat ons as samelewing besig is om so te verval. Sou jy hom ook so verdedig as dit jou dogtertjie was? Sy is net 5. Jy kan vir hom bid, maar sy dade was beplan en wreed. Hy het geen genade getoon nie.
Een van ons besigste strate in Windhoek heet Robert Mugabe Avenue, vervang asseblief die naam van die plunderaar en destroyer van Zimbabwe en sy mense. 7.7 million people in need of aid in Zimbabwe!
Die wêreld nader nou sy einde, want as jy die nuus kyk of die koerant lees, is dit net moord, verkragting, diefstal en korrupsie waarby die Government ingesluit is. Sies, wat ‘n skande. Om nog te gaan stem is ‘n vermorsing van tyd en ons belastinggeld.
The posession, refinement and utilization of Uranium today alter direction in the balance of world power. Now if a foreign country gain more shares than the original country what does it tell? Is this the so called win win situation? If yes then I need urgent counseling.
Mogamat Salie Saban se skrywe in Repubikein sê: Dis oor onkunde dat mense rommel soos plastiek rondstrooi. Onkunde, regtig? Maar erg kundig om kinders te verwek, bedrog en korupsie te pleeg in die regering en misdaad te beoefen? Ja, in Afrika is jy net verkeerd as jy uitgevang word en ander mense deur die daad skade berokken het. Anders is dit die opvoeding wat die skuld moet dra. – Jan Brand
Koop Vrydag my eerste 3 kilns. Is na expo oortuig die bosse moet waai. Op pad huis toe lê Outjo in ‘n groot wit rookmeer vasgevang en ek besluit net daar ek gee my kilns terug en wil my nie skuldig maak aan hierdie lugbesoedeling nie.
Hegnerstraat in Ext. 1 is besig om in ‘n diereparadys te verander. As dit nie wilde voëls is wat baie skree nie is dit honde wat heel nag huil. Ons inwoners kan dit nie meer uithou nie.
Sonder dat ek ‘n kind in enige van die skole het, geluk aan WAP, maar Tsumeb Gimnasium was beslis die ware wenners.
Wel gedaan Tsumeb Gim. Ons is trots op julle. - Tannie Lucas, Tsumeb
Ek wil graag vir Beulah help, stuur vir my jou nommer. - 081 149 1100

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie