SMS’e vir 12 Februarie 2018
“. . .wat verwag u?”
Ek vervloek daai moordenaars wat laas Vrydag oumense buite Koës vermoor het. Ek voel baie hartseer en bedroef. Julle het voor daai mense grootgeword, maar julle doen sulke droewige goed. Skaam julle. Ek gee ook die regering skuld, want die kwaaddoeners word nie gestraf nie. Jy kannie iemand doodmaak en borg kry en buite die tronk bly nie. Nogals in hulle se huis. My trane loop eintlik. - Hartseer Namibiër van Suide
Wat sê die president van plaasmoorde? Moet dit so aangaan? As jy die reg in eie hand neem, word jy gestraf. Wat nou? Wat nou?
Agbare president, as u onbevoegdes aanstel omdat hulle “Swapo lojaal” is, wat verwag u van hulle?
Kabinetskommeling! Jaar van rekenskap! “What a joke!” As die president ernstig was om teen korrupsie en onbevoegdheid op te tree, moes hy sy korrupte ministeries skoonmaak voor hy hulle net weer rondskommel sonder enige gevolge vir hul dade. “Only one way for poor Namibia!”
Menseregtekenner moet uit haar droomwêreld wakker word. Wie se menseregte is hulle ontneem? Die mense wat hy vermoor het. Hoekom moet daardie kriminele menseregte kry? Lees die koerante oor hoeveel op parool doen dit weer, want die staatshotel is lekker, sy menseregte word beskerm.
Spogplaas van N$45 miljoen vir Namibiese weermag. Die volgende dag sit ons skoolkinders op die vloer in hul klaskamer. Dit maak jou as landsburger woedend.
Ek praat namens baie Namibiërs vandag oor huis- en meenthuispryse in ons land. Huise in alle areas word uitverhuur ten duurste, maar is in haglike toestande. Mens het behoorlik duisende rande se skoonmaakmiddels en insekmiddels nodig om plekke leefbaar te maak. Nou praat ek nie eens van die kleurvolle vertrekke nie. Elkeen sy eie blou rooi of groen. Wat het geword daarvan om huise wat uitverhuur word net een neutrale kleur dwarsdeur te gee? Ons, die huurders, betaal julle verhuurders se huispaaiement en verwag darem waarde vir ons geld.
I find it amazing that the president did not even know that the Defence Force bought the luxury farm Oropoko!!! How come they have an open chequebook and do not have to account to anybody or open their books to anybody for their expenditure / balance sheet? Best recipe for corruption!!!! Viva Harambee!!!
Is dit nie pateties nie. Daar is nie medisyne in die staatshospitale, maar daar word miljoene gemors op ‘n wild plaas. Die hele lot van bo tot onder moet ge-”fire” word. Onbevoeg bly maar onbevoeg.
Cabinet reshuffle - what a shambles!!! With most ministers allegedly implicated in some sort of corruption all the president did is stir them around to ministries they have no clue of in stead of having them investigated and brought to book. We don’t have the capacity or expertise or political will to investigate them. The ACC is useless as they are told what/who they can investgate and who not. The downward spiral of Namibia is speeding up fast!
Sal iemand ons help. “Min. of Works” Karasburg het nie drinkwater en ook nie water om toilette te spoel nie. Dit is nou al drie maande. Wat gaan aan?
Dit is ‘n groot jammerte dat iemand beweer dat Jonker Afrikaner ‘n volksmoordopdrag gegee en uitgevoer het. Is daar bewyse vir die aantygings? Of is dit dalk moontlik dat die persoon gek skeer met ander mense se pyn en hartseer?
Vandag lees ek weer van kinders wat onderwysers tart. Oorsaak? Nie onderwysers of leerlinge se skuld. Skuld lê by ons afgewaterde skoolstelsel. In my HOD-jaar het ek geleer dat die vak wat jy aanbied die leerling self dissiplineer, maar die meeste vakke is so afgewater of maklik dat dit nie meer vir leerlinge ‘n uitdaging bied nie. Leerlinge is slim en buit die situasie uit en speel woer-woer met die onderwysers. Oplossing: verhoog moeilikheidsgraad van vakke sodat leerlinge weer die onderwyser se hulp nodig het om te slaag.
Ek het ’n probleem met Education. Ek het toesig gehou laasjaar, graad 12-eksamen. Ek wag tot nou toe nog vir betaling. Wil graag weet wat die probleem is!
Kan ACC asseblief die versekeringsmaatskappye ondersoek. Mense wat daar werk gee versekeringseise vir herstelwerk aan huise aan hulle vriende en ontvang betaling daarvoor, asook vir die insleep van voertuie wat gedek is deur versekering.
So, the very well connected Chinaman Hou Xuecheng involved in illegal logging near Katima is suing the ACC for unlawfully searching and confiscating his lorries transporting the wood? What a joke! Whatever happened to the other cases, who is involved, will he ever be procecuted or is he too well connected? Justice in this country is rotten to the core. Corruption thrives!
‘n Voormalige Springbok-rugbyspeler het gesê “looks at the scoreboard”. Tra la la, hou jou “pose” man. Lyk my die leser het ‘n punt beet. Duidelik sien hy die humor. Die ander een is gou op sy perdjie. Waarheid maak seer?
Geagte lesers, hiermee wil ek tog net vra ons soek tog ‘n rolstoel vir ‘n kind wat u nie meer gebruik, asseblief. Die Here sal u seën. – 081 698 4657
Ek soek tog dringend raad vir maagswere. Het als probeer. Moedeloos!
Iemand soek ou koerante. Kontak my by 081 208 3012

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie