SMS'e vir 12 Januarie
Hofsaak in VSA oor Duitsland! Kan jy glo? Mense se koppe is/raak siek! Duitsland het nou al dubbel en dwars in Namibië geld gepomp! Nou is daar steeds mense wat geldsoekers is en wil melk! Ou vergane dinge van weleer! Kyk liewer vorentoe in toekoms en geniet wat jul reeds gekry het!
Kan NamWater sê wanneer Uis weer water sal hê? Dit is nou al 10 dae dat inwoners sonder water is. Daar is baie bejaardes wat nie in staat is om water van ver af aan te ry nie.
Baie leerlinge, min plek – boggles the mind that each year this comes as a total surprise and pupils scrambling for a place! Whatever happend to forward planning when schools close in December?
Vrae oor werwing van vlieëniers in Republikein oor die uitsluitery, is nie net by Air Namibia nie. Kyk maar ons Nampol, ons verkeersbeamptes, ons korrektiewe eenheid. Hoop maar die benaming is reg want as ek sê tronkbewaarders is ek dalk in die rooi.
Navorsers waarsku teen 'n verwagte groeikoers van +- 1,2% in graan. Met 'n bevolkingsgroei van 2,5% wonder ek nou, moet ons meer plant of minder baar? SAP&H
Air Namibia - the repeated allegations of the black candidates invited to pilot job interview do not have commercial pilot licenses or the required flight hours, is very worrying. Where there is smoke there is fire? Good thing we have other airlines to choose now to be on the safe side.
Aan Ettebab se berig: Skaam om 'n mens te wees. Jy is doodreg. Diere het nie sonde nie maar ons mense sal moet hard bid en glo om eendag Hemel toe te gaan. Ons sal moet verduidelik vir die onreg wat ons aan diere gedoen het.
Wolke pak pragtig saam in Suide maar geen reën nie. Is dit dalk waar dat Sallini goed in lug spuit om reën te verhoed? Vra net.
Wat 'n teleurstelling by Grootfontein begraafplaas. Die hele plek is toegegroei onder onkruid. Jy kan net jou kop in skaamte laat sak om te sê ek bly in Grootfontein.
Die foto van die Caravelle reg nr N9273WB met “f..k Germans, any problems call 0812122001 op sy agter ruit - dis rassisties en 'n duidelike dreigement! As daar gestaan het f..k Ovambos was die herrie los en sal rassisme geskree gewees het en klag gelê! Polisie, vind uit wie die eienaar is en arresteer hom. Dis soos die studente in SA wat groot agte op hul T-shirts gehad het KILL ALL WHITES en niks het met hul gebeur nie, of Malema wat in openbare speech gesê het “we don't say kill the whites” yet hoekom is hy nie vir rassisme en dreigemente aangekla nie?
Ja Estelle, ek stem dat almal 'n regverdige kans verdien (vlieëniers) maar ongelukkig gaan die onregverdigheid onverpoosd voort veral by die groot privaat maatskappye. Dit is al telkemale deur die Equity Commission uitgewys. Wit mans en dames wat daar bevoordeel word. Selfs voorbeelde van mishandeling en viktimisasie is legio onder die dekmantel van dissiplinêre sake!
Lyk my as jy die vinger kry, wil jy die hele hand hê! In 1908 was die bevolking van Namibia net oor die 100 000 mense behalwe die mense wat heen en weer tussen Angola en Ovamboland migreer. So as 100 000 mense vermoor is, sou ons geen mense oor gehad het in die land nie! So trek maar een (1) nul af, dit klink dalk beter!
Ek wil net onse raadslede voorspoedige nuwe jaar toewens en veral onse geagte voorsiter van Aranos town council hartlik bedank vir die Kersfees geskenkpakkies wat hy aan ons bejaardes, gestremdes, orphans vulnerable kinders gegee het. Soos ek die verskillende programme luister het ons gehoor van raadslede van ander dorpe hoe hulle na hulle gemeenskap terugploeg met dank en waardering. Maar hier op Aranos sien ons raadslede ry kom terug maar niks op tafels, net droogtehulp se mieliemeel met vis of soms sonder vis. My heiland help daar! Ongelukkige pensionaris
Eto, ek wil ook weet of Ovamboland spook dat die mense ons in die suide kom uitdruk en of kom vrou soek. Seker daai teerpaaie wat hulle nie kan laat slaap nie. Chinese kom soek ook doepa/woema en maak quick bucks, tax free.
Omtrent die bierkompetisies, hoe is dit moontlik dat die meerderheid wenners altyd die Ovambo sprekendes is? Wat word van ons inskrywings? Hulle kan mos nie klaar die gelukkiges agter die skerms trek en daarna die kamma Live Show op tv aanbied nie? Alle groot pryse soos voertuie, als gaan eenkant toe of is dié wedstryde affirmative action-kompetisies? Laat weet tog volgende keer die kompetisies is net vir sekeres en nie vir almal nie. By the way ons is nie swak verloorders met ons gemoan nie. Keytamanshopa
Usakos is nog een van die min dorpe wat genoegsame water het. Ons kan Uis gratis help. Kontak my, Wilfred Weise by 0811244685.
Lien le Grange en Johan Beyers, as julle twee so onsensitief is jeens die Namas en Hereros se stryd, bly liewer stil. Julle twee is nie in 'n posisie om vinger te wys nie. Mense soos julle twee wat in glashuise bly moenie klip gooi nie. Bly op die kantlyn moenie inmeng nie asb. Axaro
Jy wat sê dis net suur pruime wat kla oor vuurwerke vs diere. Jy het duidelik nie skool klaar gemaak nie en geen feite agter jou mening nie. Generaal Torra
Hiermee wil ek my dank betuig aan Helen en Trevor werksaam by FNB in Windhoek en FNB Rehoboth onderskeidelik, vir hul vriendelike en flink diens. Van 'n kliënt op Rehoboth
Kan iemand ons inlig oor die bokkies wat die Duitse regering ons bevolking geskenk het? Hoeveel lewe nog en hoeveel is pote toe en verkoop vir drank en dwelms?
Ek wil aansluit by die leser wat kla oor die drug verkope in Petuniastraat. Mense dis erg soos wat dit daar gaan. Die mense wat drugs daar verkoop, het op een of ander manier die eienaars van die straat geword. Dit is waar dat die straat 'n renbaan van die drug verkopers geword het ten spyte van die pensioenarisse en kinders wat ook daar bly. Wanneer die resies eendag klaar gery is dan begin stry en vloek hulle mekaar (drug verkopers ondermekaar) om nie eens te praat van die alewige verkeer wat die straat belemmer nie. Hulle optrede sal nie eens vir 'n vark aanvaarbaar wees nie. My pleidooi is dat God asseblief met die drug verkopers moet deal.
Aranos gemeenskap moet telkemale die Vader bedank vir so goeie sagmoedige, hardwerkende CEO soos mnr. W.J. Uirab. Al wat hy moet maak is herinner net elke tyd u geagte raadslede van hulle local authority acts en code and conduct laat hulle in hul baan bly en minder betrokke raak in administrasie waarmee jy toevertrou is. Goeie goed is skaars. Aranos waardeer julle vir hom want ons is reeds spyt omdat ons hom verloor het. Van Leonardville
Ek wil tog net dankie sê aan juffrou Coetzee by Academia Hoërskool wat my baie mooi gehelp het. Ek waardeer u vriendelikheid. Daar is min mense soos u. Hou so aan juffrou . . .

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie