SMS'e vir 12 Januarie 2018
SMS'e vir 12 Januarie 2018

SMS'e vir 12 Januarie 2018

Dani Booysen
Die opposisiepartye van die land kan maar vergeet om eendag die regering te word. Solank jul nie getalle van die meerderheidstamme van die Noorde aan jul kant kry nie is dit ‘n doodloopstraat. Swapo het die strategie om sy magsbasis van die meerderheidsbevolking tot sy voordeel te benut, vervolmaak en verwys na stamoorheersing as demokrasie. Die opposisiepartye is net daar om kennis te neem van wat Swapo besluit het. – Swartmodder

Baie dankie aan Telecom wat vandag (Woensdag) binne 24 uur ons lyn kom regmaak het. Twee baie vriendelike manne wat hul werk ken. Puik gedaan!

Daar is nie diesel vir Dordabis se boorgatpomp nie, maar daar is vir seker geld om te suip as jy die sjebeens tel. - Boerseun

I just want to thank all the cleaners who worked tirelessly through-out the holidays to keep our beaches and even our highways clean. They say a nation’s cleanliness determines how civilised the people are. Makes one wonder.

Ai, ek dink nie toe die afrigter sy span saamgestel het, het hy enigsins ‘n hel omgegee wie swart gesiggies het en wie wit gesiggies het nie. Hy het die beste beskikbare span gekies. Ek wens net mense wat gedurig kleur gebruik wil grootword en liewer die span ondersteun. “Mind you”, die afrigter is swart. Hy sou hom nie laat beïnvloed het nie.

Mnr. Peet Harmse, ek stem volkome saam met jou oor die publiek wat so mors, maar wie moet hulle dissiplineer deur regulasies af te dwing? Nou sit jy jou tuinvullis op die sypaadjie dat die munisipaliteit dit moet verwyder en jou rekening daarmee debiteer. Geen vullis behalwe die sakke word verwyder en dit gee aanleiding tot swak gewoontes. Wat van die “potholes”? Is dit nie ‘n skande nie. Wat word van ons geld. Jy kry ook nie iemand by die munisipaliteit met wie jy ‘n sinvolle gesprek kan voer nie. - Oom Lood

Nadat ek die berig gelees het van Pieter se vangs van ‘n rare sambokhaai het ek ook angstig gewonder of dit teruggesit is in die see? Laat weet asb.

Og nee, dis daai man se probleem – daai 7 kinders. Ats! Ek dink dis net te veel vir jou. Jy gee dan soveel uit. Die man moet vir sy kinders sorg.

Oom Jack van Okahandja, wat n pragtige brief aan jou vrou! Daar is min mans soos jy. Woorde wat alle vroue graag sou wou hoor. Baie geluk met jul 68ste herdenking.

Aan oom Jack van Okahandja. Baie dankie dat u die brief aan aan u liewe vroutjie met ons lesers gedeel het op 10 Januarie. Dis inspirasie vir ons ouer getroudes, maar ook wonderlike riglyn vir ons jong mense in hulle verhoudingslewe. – D Potgieter, Windhoek

Is dit net ek of raak die bybetalings vir dokterafsprake onbetaalbaar duur? Ek betaal privaat medies van meer as 4 000 per maand en moet nog steeds 150 bybetaal en dan nog by die apteek ook ektra 180 vir voorskrif. Dis belaglik. Boonop is gim-afslag ook weg. Nee wat.

Keetmans se paaie in woonbuurte verniel ons karre. Seker 6 maande gelede geskraap. Die pad na “Governor” se kantoor nog erger. Wie se skuld as daar ‘n ongeluk plaasvind? Asb., volg Lüderitz se voorbeeld – “interlocks” oral waar jy gaan. Stel prioriteite. Ry die “Governor” en “Mayor” nie rond en sien die haglikheid van paaie nie? Aksie, asb.

Is dit reg om te praat van ‘n verdagte as niemand weet wie hy is en/of hy gearresteer is nie? Is hy nie maar ‘n rower of inbreker of aanrander voor hy nie gevang en aangekla is nie? – Gysbert

‘n Mens moet in elke slaggat in Okahandja ‘n bordjie opsit en daarop skryf “Munisipaliteit se gat”. – Oom Lood

Ek is so teleurgesteld in Keetmanshoop se laerskool wat sê hulle mag nie kinders uit Tseiblaagte vat nie. Glo net kinders in die dorp en Kronlein-woonbuurt. Ons het al laasjaar aansoek gedoen. Nou sukkel ons met waglyste by ander skole. Dit walg my. Hoekom diskrimineer die mense so?

Ek kan nie glo ‘n dorp se paaie kan so lyk. Dis ‘n skande. Ry die menere van Okahandja nie rond en sien hoe lyk die paaie nie, of bly hulle net op kantoor?

Buitepos: There’s a saying “please lower your standards, it’s a third world country. How true. Well done Namibia!

Kan Okahandja munisipaliteit regtig nie iets drasties aan ons dorp se paaie doen nie? Mnre., staan op en gaan kyk wat doen jou kontrakteur wat jy aangestel het om die paaie te diens. Ons kry skade met ons bande. Regtig, genoeg is genoeg. Maak liewer die dorp ook skoon.

Ek dink dit het tyd geword dat die feit in die oë gekyk word. Rassisme is nie net ’n wit/swart situasie nie, dis tussen alle ander etniese groepe. Ek daag almal uit om my verkeerd te bewys. – Jan Nel

Wil tog hoor of daar nie iemand is wat wil ontslae raak van suurlemoene.

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.25 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 584.36/OZ UP +0.97% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.58% | Zinc US$ 2 939.90/T UP 1.13% | Brent Crude Oil US$ 75.06/BBP UP +2.82% | Platinum US$ 987.22/OZ UP +2.03% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.25 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 584.36/OZ UP +0.97% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.58% | Zinc US$ 2 939.90/T UP 1.13% | Brent Crude Oil US$ 75.06/BBP UP +2.82% | Platinum US$ 987.22/OZ UP +2.03%