SMS'e vir 12 Julie 2021
"... die stryd kan wen."
Daar het jy dit: die Kamanjab-span wat geënt moes word met ’n afspraak dek nou baie dinge oop - ons word belieg van voor tot agter, want entstof raak sommer weg. Dalk gesteel om snags verkoop te word? Nou word dit tyd dat entstof aan ons private dokters verskaf word, dan sal ons die stryd kan wen.
Ek merk met belangstelling op dat haas elke koerant na elke regspraktisyn wat iemand verteenwoordig, verwys as "advokaat". Dit is sedert 1995 toe die "Legal Practitioners Act, 1995" ("die Wet") van krag geword het, verkeerd om voor die voet na alle regsverteenwoordigers te verwys as "advokaat". Die Wet maak voorsiening vir die nuwe begrip of benaming van "legal practitioner" (regspraktisyn) vir regsverteenwoordigers. Geen persoon wat na 1995 tot die regsberoep toegelaat is, kan outomaties aanspraak maak op die titel "advokaat" nie. "Advokate" is daardie lede van die regsberoep wat spesifiek as sulks praktiseer en nog steeds hulle opdragte van regspraktisyns ontvang. Miskien kan die Wetsgenootskap van Namibië (die "Law Society of Namibia") gekontak word oor duidelikheid in hierdie verband.
Môre. Ek wil tog sê mense moet doen wat vir hulle gesê word, want lewe is belangrik.
Waar is ons leiers, geestelik sowel as polities? Julle het geskitter in afwesigheid by die begrafnis van die man van God, profeet T B Josua terwyl die hele wêreld boodskappe en verteenwoordigers gestuur het. Net ons wat daar was, het Namibië verteewoordig. Maar die man van God se woorde hoor ons nou nog. Don’t feel offended but pray for them. Ek wonder net hoe voel die pastore wat gesê het TB Josua is fake. Ons sal bid vir julle.
Ai, in hierdie land van ons geen dissipline en pligsbesef. By polisiestasie Saterdagoggend geen mens wat ‘n reispermit kan uitreik. Moet dame by die huis gaan haal vir haar werk. Waar gaan dit stop?
If u are involved in an accident please don’t phone City Police to come and help. It’s the most arrogant and rudest woman working in their control room.
Wil net weet. As drank verbode is naweke waar koop die mense die drank hier in Blok F in Rehoboth om te drink?
Sweden is the leader in herd immunity. Britain is still back to its third lockdown. Viruses in general do mutate to become more transmissible and generally this tends to make them less deadly. The alpha variant from the UK is 40% more transmissible than the original strain from Wuhan. Delta variant seems 40-60% more transmissible than the UK variant. Evidence of Delta variant’s mortality rate not seen for analysis. Doctors are better at treating this disease now than we were one year ago.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie