SMS'e vir 12 Junie 2017
“Please wake up and smell the coffee.”
Pragtig, Namfisa. Sal eerder 'n vet namvettiese nasie wil hê as om voorsiening vir verandering in die wet te maak. As ek gim, doen ek dit om gesondheidsredes, terwyl ek van my hemelhoë medies kan terug kry, wat miljoene maak. Die mediese fondse gaan nou meer “tax” betaal en daar lê die rede hoekom Namfisa nou optree. - A
“Suid-Afrika met 'n spoed agteruit” Liewe magtie, maar die persoon is negatief. In plaas daarvan om net kommentaar te lewer, kyk tog of jy nie iewers iets kan doen nie of maak 'n goeie voorstel. Ek het. Jy kan ook.
Kan jy dit glo! My huishulp se man word in Katutura-hospitaal opgeneem ná ernstige ongeluk. Sy kom gister daar en haar man is weg. Die suster aan diens weet nie wat het van hom geword nie. Een van die pasiënte wat saam met hom in dieselfde saal was, moet vir haar sê die pasiënt is oorgeplaas na Rhino Park. Pateties. Wat daarvan as die president die moeite doen en net gaan kyk hoe dit daar lyk? Ek dink dit is 'n skande dat daar so met ons mense gewerk word.
The 5 billion Xaris project being pushed through the back door! And seemingly supported by president and his wife! No wonder many ministers, officials and cronies are shareholders! Namibians, we are being captured by the elite and we have no public protector. Do we have a constitutional court? The country is bankrupt. Someone needs to put a stop to this blatant corruption/self enrichment at the expense of the taxpayers!
I bow my head in shame for our government. As a SME I deliver service to them, now there is no money to pay me. How do I pay my workers? Minister of Finance, what's happening next? I'm ashamed and seriously worried.
The people who was responsible for killing The Vanishing Kings lions, God does not sleep. God gave us the earth to multiply and look after what he gave us and this is what we do to his animals. Even the Government is not useful. They pay only N$2 500 per cow/bull. Really? What about the corruption that cost the taxpayer billions per year but our government can't pay at least N$5 000 per cow/bull? Please wake up and smell the coffee.
Why is the ACC dragging its heels? The so-called sugar barons case has been dragging on for more than three years. Is it going to be swept under the carpet?
Munisipaliteit van Keetmanshoop, moedig asseblief werknemers aan om die gebied langs die pad soos jy die dorp van Grünau af inkom, skoon te maak. Julle kan nie langer toelaat dat die mense daar tussen sulke vullis lewe nie.
Minister Jooste, you started off by promising getting the SOEs in order and that you would demand yearly financial statements and get rid of unnecessary, incompetent, corrupt officials/employees. How many years later nothing has changed? The taxpayer is still paying thousands of redundant surplus employees. Government is not a wellfare organisation. Fire/get rid of these people.
Julle sê “Fathers' Day” en adverteer drank en sê dus “Fathers' Day Specials”. Daar hardloop so baie gedagtes deur my kop. . .
Dit is nie Hentiesbaai se bouers en hul werksmag wat die grootste probleem is nie. Ry na ons asgate buite Hentiesbaai en gaan kyk self! Doen jouself asseblief daai guns.
Geagte president, is die NEEEF maar nog net 'n drogbeeld van die kommunistiese ideologie wat by jou spook? Word wakker en dink nugter. Vra van ons, die publiek, 'n vrywillige geldelike bydrae om onderwys op te hef. - Trotse Basterseun
Ek wil tog net vra of daar 'n gesondheidsinspekteur op Keetmanshoop is. Hoekom ek so vra, is dat as daar een is, hy/sy asseblief oorkant NamPost inspeksie moet gaan doen. Die plek lyk aardig terwyl daar met kos gewerk word, anders moet die mense wat daar kos maak verwyder word.
In Keetmanshoop agter die Goewerneur se kantoor in die hoek en teen die draad lyk dit baie aardig, dit terwyl daar werkers is. Hulle het 'n lorrie, maak asseblief daar skoon.
TV Diergaardt, 'n raadslid van Swapo. God het jou uitgekies en mens kan sien Swapo se naam is stil.
Aan die polisie-generaal. Dink u nie dat die rowers, skelms en diewe meer onwettige vuurwapens in hulle besit het as die Namibiese polisie nie? Met elke rooftog wat nou plaasvind, is hulle in besit van vuurwapens. Dit is seker hoog tyd dat u moet begin klopjagte uitvoer op sjebeens en huise, dan kan jy dalk 'n veiliger Namibië maak. Hoop jy doen iets daaraan.
“Bucket seat” vir motors. Die knaap kan skaars bo die “dash” uitsien, maar hy sit daai sitplek in sy voertuig. Nou ek is geleer as jy langpad ry, moet jy ver kyk, dan sien jy ook die gevare soos vlakvarke ensovoorts. Maar nou wonder ek hoe maak die man in so sitplek as hy net-net oor die “dash” of stuur kan sien? Ek meen jy sien soms net sy hare bo die stuur uitsteek! Is die tipe van sitplekke in voertuie dan nie 'n gevaar op ons paaie? Ek vra ma' net.
Raak politiek leiers dan so blind dat hul nie doen wat in die beste belang van die land is nie?
Is die gedeelte van Bachstraat tussen Hendrik Witbooi, Pasteur en Sam Nujoma nou voltooi? Daai is gemorswerk. As die kontrakteur so terugstaan en na sy werk kyk, wat het hy vir homself te sê? - Mr Beukes.
Na denn Prost! Onkel Peet, Prosit word met “s” gespel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie