SMS'e vir 12 Junie 2018
SMS'e vir 12 Junie 2018

SMS'e vir 12 Junie 2018

". . .verdien 'n medalje. . ."
Mandy Rittmann
Hoekom kla die MUN oor afleggings? Onrealistiese loon- en ander eise het daartoe gelei. Julle is verantwoordelik daarvoor. Stop julle eise en werk, dan verbeter die ekonomie en julle sal beter lone kry.



Job Amupanda, jy is reg! Swapo-party is nie 'n party nie, maar 'n “company” op sy eie.



Dan was die bakkie wat by Asab in die ongeluk was sekerlik 'n staatsvoertuig? En as die ander twee oorledenes rylopers was dan is die staat verantwoordelik vir alle onkoste van daardie families.



Tulonga Neputa, jy is in my oë 'n heldin. Baie dankie dat jy die klein seuntjie gaan haal het. Mag die Here jou mildelik seën.



NBC-staking: Meer geld, regtig? Hulle mors belastingbetalers se geld met 'n groteske, vet struktuur wat niks doen. Staak! Ons sal nie eens die verskil agterkom.



Tulonga Neputa. Baie dankie dat jy die klein seuntjie gered het. Jy verdien 'n medalje!



Desert Rose Project: Why will nobody give the exact location? Well connected partners, lawyers etc. of this project, take your project elsewhere not on Swakop's doorstep. We don't want a Nam riviera, do not destroy the little of our unspoiled coast that still exists, it will change our heritage forever. Where will water (golf course?) and electricity come from? Sewage goes where into sea? Mines, factories and businesses closing down. Who will be able to afford your luxury facilities?



Die persoon wat sê die huidige president is die swakste in jare: Meneer of mevrou, u het definitief geen idee hoe moeilik dit regtig moet of kan wees om na 23 jaar iemand anders se gemors reg te maak nie. Gaan vra jou skoolgeld terug of probeer om te dink voor jy praat en probeer tenders wat nou gestop is op 'n eerlike manier te bekom. “Go President HGG, most of us on the other side” verstaan in watse penarie jy sit en ken ook jou vermoë om dit reg te stel. "Be Brave!"



The term "blue economy" now widely used by Namibian leaders means that without a healthy ocean and healthy fish resources the (fishing) economy cannot be unlocked. Government remember this when making a decision on phosphate mining. You just cannot allow it as it will destroy the ocean floor and affect fish stocks.



Huidige president is die swakste: Ek wil net vir daardie skrywer sê hy of sy het ook nie vir hulle huisgesin respek nie. Toe ek gebore is, kan ek nog met 'n sent iets koop, nie vandag nie. Elke oggend raak goed duurder en alles verander.



Minister, word 'n sjef, jy pas daar. Los die arm mense uit!



Ministers in most ministries do not seem to have a clue about their mandate. If they had, they would not allow the dubious plundering of our resources. Mines leave a huge devastating footprint contaminating our water, phosphate mining destroy our fish resources and seabed etc., plundering 1 000s of trees, deforestation results in less rain in that area, huge luxury projects in parks devastating nature, etc etc etc. You are killing our country! Stop the plunder and destruction all in the name of greed?



So Husab Uranium Mine, wants to seriously extend their ugly, devastating footprint in the Dorob Park? The foreigners all start small and once they have a licence. They expand and expand and will never rehabilitate the destroyed sights or water resources. Why is Husab, Langer Heinrich and Rossing still pumping water out of the Swakop River for free? Let them pay for Namwater water! Same with the chinese defiredtating our few beautiful forests. After the plunder they all go home, taking their riches, leaving us with the devastation that cannot be fixed anymore. Wake up government and think about this, what are you leaving our children and grandchildren?



Wees professioneel in jou praktyk, mevrou sielkundige, en moenie my geloof afkraak nie. Wie gee jou die reg?



Swakop Municipality. Why don't you use the N$2.2 million to fix up the uncomfortable and unprofessional construction of all your sight for sore eyes traffic circles? Then the mayor won't shake her breath away when her smaller sedan uses it.



This country has gone to the dogs. The never ending mistreatment of NBC staff at hands of the D/G and NBC management, while Napwu are missing in action regarding workers deductions not paid over, no salary increment. Pensions in dire straits, retirement benefits in limbo and criminal offence against NBC staff continues. -Aluta continua!



In die kantoor op Ariamsvlei waar die paspoorte gestempel word as jy die land binnekom, is daar 'n kraan wat dag en nag loop. Ons is al 'n paar maal deur die grenspos en daardie kraan loop sonder ophou? Mense maak die kraan reg of kry iemand om dit te doen. Dit is ontoelaatbaar dat 'n kraan so loop.



Karasburg, Gabis, Groendoring, Dounaib 1 en Dounaib 2 wag nog steeds krag.



Waarom kry ons lesers geen hofverslae in Republikein oor die hofsaak oor N$64 miljoen se staatsfondse wat destyds by ODC verdwyn het nie?



Baie dankie Charmain van Standard Bank, Maerua Mall vir vinnige en vriendelike diens. Dit word waardeer.



Kan iemand my asseblief laat weet hoe kry ek kathare van klere en beddegoed af, en hoe laai ek musiek wat op 'n kasset is oor na 'n CD toe. Asseblief, 081 3461810. Antwoord net met SMS.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!