SMS’e vir 12 Mei 2021
Herstel asb. die Namibiese/Botswana-grensheining wat plat lê. Botswana se leeus vreet ons plaaswerkers op.
Ek het ook ‘n paar jaar gelede ‘n groot ongeluk gehad in Tsumeb nadat ek in die nag in die munisipaliteit se padmerke vasgery het waar hulle besig was om die soveelste spoedbult op te rig. ‘n Voertuig van voor se ligte het veroorsaak dat ek nie hul ou geroeste padborde gesien het nie. Ek hoop Windhoek munisipaliteit word gedagvaar na die dood van die motorfietsryer.
Psemas claims. Mr De Klerk should go and read the Ethical Guidelines for Healthcare Professionals as issued by Health Professionals Council of Namibia. Service providers have a moral obligation to provide services irrespective of financial consideration. Maybe charge less and in line with NAMAF tariffs.
Uit die oog uit die hart sê die spreekwoord, maar in die geval van die NBC-staking is dit uit die oor uit die hart. Dink die NBC-werknemers nou werklik hulle is so belangrik dat die regering begrotingsgeld van ander belangrike ministeries soos onderwys en gesondheid gaan wegvat om hulle tevrede te stel? Strategies is die NBC-staking een van die swaks beplande stakings tot nou toe. Maak maar die NBC toe, ons mis julle nie meer nie. Koebaai.
Dankie NBC-stakers. Ek het laasjaar my laaste TV-lisensie betaal vir geen diens, so nooit weer nie. Wie nie wil werk nie moet onthou dat as jy nie vir diens aanmeld nie moet jy ook nie ‘n getroue belastingbetaler se 1 week vir elke diensjaar kry nie. Dan kan ons die geld vir Covid-enstof vir die wat wil werk gee.
Die nommer van Siele vir Jesus Restorasiesentrum is 081 213 7088. Dis die mense wat werk met drugs en drankverslawing.
‘n Mens wonder deesdae of die Republikein nog ‘n Afrikaanse dagblad is. Afrikaans word nog deur die oorgrote meerderheid Namibiërs gepraat en die koerant behoort dit te respekteer. – Pro-afrikaans

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie