SMS'e vir 12 November 2018
". . .wat help dit. . ."
Dat die minister van gesondheid die privaat sektor om finansiële bystand moes nader, mag 'n verleentheid vir die regering wees, maar is 'n ramp vir die land se mense.
As die verbod op renosterhorings en tierbeendere opgehef is deur China moet ons "government" asseblief alle Chinese verbied om na Namibië toe te kom. Vader help ons, want ons "government" DSL nie.
Ek dink die begroting vir onderwys moet gesny word. Wat help dit jy het graad 12 en kry nie werk? Bestee liewers meer aan kapitaalprojekte wat werk skep.
Die manier hoe Zambezi-mense hulle gedra het om vry vleis te kry, veral die “government officials, school teachers and police” verbaas niemand in Namibië nie. Die slegte gedrag is die norm in ons land, nie die eksepsie nie. Sies, sies hier was nou 'n perfekte geleentheid om vir 'n slag vir Namibiërs “who suffer the most” iets te gee. En glo my, daar is baie mense wat swaarkry en sou kon doen met 'n stukkie gratis vleis.
Ivan Pitt is nie familie van Allister Pitt nie. Kan mense nou ophou met spekulasie en stories in die verband.
Kanime and Kahimise sounds related and I am sure that with Kahimise out, Kanime will be in soon. Just wait and see, our beautiful country we died for.
China hef verbod op renosterhoring op! So Mr. President there go your China friends' holy promises to fight rhino poaching! Watch out with free aid too they cannot be trusted. Brown supporting legalization of horn exports disgusting sick. So goodbye wildlife in Namibia and Africa. Better start making animal books so your grandchildren can see what Africa was once about! Sick.
Waar is Himarwa nou dat haar skole sonder water is? Seker besig om haar huis met nuwe staatsgordyne en handdoeke mooi te maak.
"Otavi sit voet neer": Wat verwag jy met Swapo aan bewind? Swapo = korrupsie!
May I suggest to test all drivers' eyes, please! That could reduce the deadly accidents on our roads.
Hoekom moet Duitsland en Amerika nog geld gee aan hierdie korrupte Chinbia? Afrika moet leer om nie korrup te wees nie!
Leeus het buffels in rivier gejaag? Net 'n sot sal dit glo. Daardie is mense se werk!
SuN article: “12 more forests to be proclaimed for protection amongst others against deforestation.” So why are the Chinese openly, blatantly allowed to deforest the north of 100's years old trees? Stop this government! Double standards for your friends again? You are talking in split tongues again.
Rehoboth Town Council bly die beste narre in die poppekas in die land. Dit is reg dat krag en water afgesny word by regeringskantore en besighede, maar kan die RTC se elektriese afdeling ook al die onwettige konneksies in Blok E gaan afsny? Glo my, dit is dieselfde manne wat afsny wat daar onwettige konneksies maak, of kan RTC nie dit doen nie oor die “power of voters”. So ook die water. Nou wie skiet wie se voet? Lag. Dalk sal Chinas beter doen? Verkiesing om die draai. Korrupsie van bo tot op die grond. Net God se koms sal ons red!
City of Windhoek se personeel is vir 11 maande en nog langer onbewus van die langste rivier in ou Katutura wat dien as 'n oop rioolpyp met alle denkbare aansteeklike siektes en kieme waaronder mense en veral kinders onbeskerm deurloop en bygevoeg die aaklige reuk waaraan die omgewing 24 uur blootgestel is. Alle joernaliste en NBC word uitgedaag om 'n dokumentêre film te maak en dit op internasionale nuuskanale te plaas, want dit is hoe gesond en gou ons grafwaarts beweeg.
Het die CoW probeer bel. Na die sesde keer darem deurgekom, maar die persoon wat met my rekening werk, is gou na sy besigheid toe. Ja, dit is mos Vrydag!
Daar word gepleit om die doodstraf terug te bring, maar dit val op dowe ore. Verkragting en moord op klein kinders, oumense en vroue. Die tronke is vol en die belastingbetalers moet opdok. Oor alles word optogte gehou so waarom kan dit nie gedoen word om die doodstraf terug te kry nie? Sodra daar 'n goeie voorbeeld van 'n paar gemaak word, gaan al hierdie sinnelose dinge drasties afneem. Hierdie wet is so oud soos die Bybel self en was nog altyd geslaagd. Waarom luister die regering dan nie of is dit omdat daar nog nie 'n klein kind of geliefde van die hoë bome aan die hand van hierdie monsters gesterf het nie?
Ruiter in swart, dis cll. Christ. As die Swapo-regering nie geld het nie waar moet die mense geld kry om julle te “please”? Moet hulle gaan steel soos almal dit deesdae doen? Of moet hulle hul salaris gebruik om jou mond te snoer? Dink weer, of dink jy hulle is Robin Hood?
Okahandja inwoners. Eto, hier agter die Samaritaanse kerk is 'n kerk met jeug wat tot 12 uur harde musiek maak naweek vir naweek. Kan iemand ons help? Dis 'n steurnis vir ons siek mense. Hulle moet 30 huise se toestemming hê vir kerk hou. Asseblief, help ons.
Og ja, ons mensdom het gekla oor vee wat doodgereën het en nou, waar is die reën? Mense, hou op kla en wees dankbaar!!!
Sien in die koerant China maak nou tierwyn uit tierbene. Met renostersnuif uit renosterhoring reeds op hulle spyskaart raak dit nou so gevaarlik vir wilde diere soos wat Hillbrow in die sestigs vir vredeliewende mense was. Daai tyd was daar 'n motorfiets gekoop net om 'n Truimph Tiger se ketting te hê? – Evil Keniville
Mamma met jou Cream Volla N199 676W. Baie dankie dat jy soos ons in 'n parkeerplek stop. Wens net mamma met Nissan N137 189W stop ook in 'n parkeerplek. Ons almal is gedruk vir tyd, ons almal is haastig, maar julle belemmer die verkeer.
Ek het 'n lisensieskyfie van 'n Toyota-bakkie opgetel bokant St. Nowhere op 3 November. Kontak my by 236990, Windhoek.
Kan die eienaar van die padverkope op pad na Unam of Pionierspark nie afdakke of seile vir die verkopers gee nie? Wie wil warm waatlemoene en vrugte koop? Asseblief!
Ek is op soek na my pa, Gerhardus Claassen (bekend as Apes) in verband met my gradering. Kontak my by 081 316 2811.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie