SMS'e vir 12 Oktober 2018
Ministerie van onderwys vra vir tenders van belangstellende boukontrakteurs met ondervinding en goeie naam om te tender vir die oprigting van 'n skool, maar met die diskwalifiserende voorwaarde dat jy moet bewys jy het boukontrakte van minimum N$5,5 m per jaar die afgelope vyf jaar gedoen. My 40 jaar ondervinding in die boubedryf en goeie naam kon my die afgelope vyf jaar nie 'n kontrak besorg nie as gevolg van die toetrede van vreemdes, presidentsdogters en tenderpreneurs. Moet ek nou maar 'n sjebeen begin?
Mnr. Geingob, die manier van dinge doen van die Swapo-regering het die land en sy mense in 'n netelige posisie geplaas binne 28 jaar. Tydens Sam Nujoma se bewind is 'n diamantmyn in DRC bekom wat met belastinggeld bekom is. Daar is tot vandag toe geheimhouding oor wie die begunstigdes is. Wanbestuur van belastinggeld met die land se minerale bronne en visserye wat handevol miljoenêrs opgelewer het, het ons land gesink. GIPF is 'n miljoenêrsfonds ten spyte van plundering, maar sy lede en pensioentrekkers is arm mense. August 26 is 'n bron van kommer; 'n weermagentiteit van generaals.
Die direkteur van eksamens moet volle verantwoordelikheid aanvaar vir die fiasko van die graad 12's se praktiese wetenskapeksamen. Dan wonder 'n mens waarom gaan onderwys al meer agteruit.
Die versekeringmaatskappye en hul eksklusiewe kontrakte klink maar na 'n bedrogspul. Hoe kan dit toegelaat word dat net drie glasmaatskappye werk vir hulle mag doen? Hang seker af hoeveel jy in die hand het as jy dankie sê.
Ja. . . Ongombo-Wes! Eens op 'n tyd 'n pragblommeparadys. Toe moes dit afgevat word, en nou? Ver in die Suide ook 'n plaas genaamd Regina. Pragtige plaas, hele boord met lemoenbome nou vernietig tot op die grond. Maar wat kan 'n mens van al hierdie dinge sê. . ?
Mr. President, open your eyes. Flourishing Ongombe now in absolute shambles is the perfect example of what happens to resettlement farms. Ongombe run into the ground in months by the very people who were born there 45 years ago and worked there. And you keep pumping millions into such farms when all is broken down? God help us when all the new resettlement farmers all demand the same help continuously. Will be same than failing SOEs, endless pit of taxpayers' money down the drain.
Mahatma Gandhi, 150ste verjaardag. Laat hy in vrede rus. Hy sê toe vir die magtige Britse ryk “we want home government in India” en verkry eiereg vir sy land en mense. Ons word uitgekryt vir tribalism as ons vra vir voorvaderlike grond. Dan liewers 'n federale staat. – Manie Ross
In Republikein van 10 Oktober: Al weer drie vrouens verkrag deur Namibiese mans. Regering, doen iets daaraan. – Magriet
Is Namibië ook betrokke by VBS bank? Geluister na grondberaad. Hoop nie Namibië word vernietig deur greed nie. Hoekom word die volledige grondlys se name nie bekend gemaak nie? Wie het die grondberaad gedryf? Die rykes of die armes?
Snaaks. Die regering verwag dat plaaswerkers by aftrede permanent op die plaas moet kan aanbly, maar wat doen hulle met staatsamptenare wat in staatshuise woon by aftrede?
Red SOE's, pleit Jooste? Ongelooflik dat Jooste eers ná drie jaar se ondersoek en hoeveel miljoen aan salaris uitkom met maatreëls om wanbestuur en korrupsie uit te wis? Ons skreeu al jare dat wanbestuur en korrupsie in SOE's die oorsaak is. Koppe moet rol, bestuur “must be procecuted”, tronk toe gaan en gelde terugbetaal. Dit sal nooit stop as mense nie verantwoordelik gehou word nie en met hul crimes wegkom vir 28 jaar al.
Kalahari Holdings, your ex-NYC and ex-government directors bankrupt. Now they are busy destroying NPS - how do you do business? Swapo, stop this.
Christelike geloofskind, oë van die siel sien 'n Godskind, boodskapper van Sy woord. Iemand 60 plus kry die woord en Cobie, jy wen nog 'n siel. Jou boodskap raak my siel. Ek is nou opgewek en besiel. Koningskind is Cobie Bok. – Manie Ross (62)
Shocking! Close to 50 weapons were confiscated at the second land conference? Seriously? Is this the Wild West? No wonder our crime rate!
Gun vir ons die vreugde om 'n klein tuintjie te hê. Baie het hul tuine tot niet gemaak. Ons probeer om nie water te mors nie! Soveel verbygangers geniet God se blommetjies.
– 'n Seniorpark-inwoner
'n Pluimpie aan Schlip se polisie wat my gesteelde waterpomp spoedig teruggevind het en aan my terugbesorg het. Dankie vir julle uitstekende diens. Julle is regtig op en wakker. Dié is beter, nè Nam.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie