SMS'e vir 12 Oktober 2020
"Waar is die pa . . ."
Wat betref die jong ma wat haar nege maande oue baba in die put gegooi het om te sterf. Waar is die pa van die kind? Ek is seker as die pa van die baba die ma sou ondersteun het, sou sy dit nooit gedoen het nie. Weereens 'n man wat wegkom met alles! Wat net te swak is om die verantwoording vir die sorg van 'n kind te aanvaar.
As onse briljante regering aborsie kan goedkeur, kan hulle seker genadedood ook goedkeur aangesien die mens se natuur na al die eeue nog nie so ver gevorder is om te besef wanneer die mens weens pyn en lyding begeer om te sterf en sodoende ontslae te wees van die klug wat lewe genoem word.
Ek wil net iets geweet het van die GRN af. Ons word van die basters uit Rehoboth uitgelaai vir plaaswerk en as ons daar kom, word ons eers gesê lat ons vir 'n N$250 werk vir 'n maand. Hoe moet ons in die saak maak? Ons het kinders en mense wat ons moet na omsien. Help, ons kry swaar.
Graag antwoord ek op die vraag van Rooi Olifant: Waar is die mense van die Suide se stem? Die stommerike van die Suide stem al van na onafhanklikheid vir ontwikkeling net in die Noorde terwyl die Suide aan die agterspeen suig. Daar is nie pille vir domgeid nie.
Poskantoor Okahandja, hoe lank wil julle so maak? Ek pay 1 300 pensioen. Ek trek 800 dollar dan het ek 200 dollar oor. Die hand wat my geld vat, sal brand. Kyk maar.
Word geteister deur bure. Ek as 'n demokraat van Namibië besit ook 'n demokratiese reg. Dit is nie net vir trek.
Daar word nie net kuberaanvalle op die regering gedoen nie. Hier is 'n besigheid wat op jou selfoon kan ingaan en jou afluister of laat afluister. Ek wil graag met Andrew Fordred kontak maak. My nommer is 081 270 8680. Selfs die kameras wat in huise ingesit word, kan daarvoor gebruik word. Ek weet wie julle is en gaan julle aan bande bring. – Dave Viljoen
Ek lees nou al 10 jaar van genoeg is genoeg en tot hier toe en nie verder nie. Ek weet van honderde betogings vir vroue- en kinderregte en wat het dit alles bereik? Zero. Julle kan maar betoog en skryf soos julle wil, as 'n wreedaard gesuip is doen hy wat 'n wreedaard doen. Hy moor en verkrag. Maak toe die sjebeens en die misdaadsyfer val met 90%, maar helaas, my regering is te slapgat om dit te doen. – Boerseun
By now it is procedure to pay all TV-licences by end September. Post Office staff refused to take money without a invoice, yet one receives SMS reminders to pay or face the law. Now am I mentally well or is some governance a total mess?
MTC se advertensie van internet so fast its always game on is niks ander as 5G.
Ek lees John Fredericks se brief van 9 Okt. en het amper gedink hy praat van die regering. Maar toe kom ek agter dat hulle klaar die prosedure gehad het en dit het niks gehelp nie.
Solank kultuur, toordoktors en tradisie 'n rol speel by verkragtings van vroue en kinders sal dit in Afrika wel aangespreek, maar nooit opgelos word nie. Dit is 'n eeue-oue werklikheid in die Afrika-konteks en optrede daarteen is en sal net lippetaal bly. – SAP&H
Ek wil net graag vra in Okahandja, die brug wat 'n oorgang is tussen die dorp en Camel Thorn Estate se inwoners is nog nie reggemaak nie. Wanneer gaan dit reggemaak word? Die brug is ook nie breed genoeg nie. Dankie.
Tsumeb se verkeersbeamptes was seker op hul middagslapie toe die bruilofoptog Saterdag die verkeer ontwrig het deur altwee bane deur die hoofstraat vol te slinger en te verhoed dat enigiemand verbykom terwyl jillende mense skreeuend by oop kombideure uithang. Geluk Tsumeb-verkeer, julle het weereens bewys dat julle 'n nul op 'n kontrak is. Pateties. As ek julle hoof was, het ek almal afgedank, myself ook.
Tussen al die negatiewe meldings, iets positief. Die beste kliëntediens van West Coast Alluminium gekry. 2 dae van ek navraag oor Fly Screens gedoen het, is dit afgelewer en ingesit hier buite Windhoek. En dit deur 'n Swakop- firma! Baie dankie vir die puik diens.
I am looking for Ghenno Himarwa urgently. Please contact me at 081 221 4008.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie