SMSu2019e vir 12 Oktober 2021
SMSu2019e vir 12 Oktober 2021

SMS’e vir 12 Oktober 2021

"Ek kan nie glo..."
Dani Booysen
Ek kan nie glo dat ’n mens ’n ander se vuilisdrom steel en nog al ’n ou geroeste drom. Dis darem erg. Het mense nie skaamte nie om andere se goed te neem?

Ek wil tog net vra, kan julle nie asseblief al die ou polisiebeamptes verplaas nie? Hulle ken Gibeon nou baie goed en werk nie. Die mense loop nog 2uur in die strate asb.

Retirement fund for local authorities RFLAUN: Please no more petty 2% yearly pension increment! Board members and admin sitting fees are much more than the pauper puny money we as owners of the fund do get. No Covid and economic downturn excuses. Those realities are here to stay. So is life expenses! Just treat us kind. - Suffering Pensioners

Good day people please also react in connection with the Callmaker which is down for about 2 years. We all want our money back or are you going to leave it ? Telecom could at least let us know something. What is happening? Such poor service. Let's stand together.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer