SMS'e vir 12 September 2019
SMS'e vir 12 September 2019

SMS'e vir 12 September 2019

". . . lekker in hul gemakstoele . . ."
Mandy Rittmann
CoW bedryfsverlies van N$500 miljoen, maar het sopas ’n vloot van VW GTi's aangekoop. Was dit nodig, een van die duurste motors op die mark?

Nou word daar alweer werkers afgedank. Natuurlik by ’n semistaatsonderneming, terwyl die bestuurders van die onderneming wie eintlik die probleem veroorsaak het steeds met hul vet salarisse lekker in hul gemakstoele en luukse motors sit.

Nou dat NBC nie meer kan bekostig om om die klok uit te saai, sal kiesers sien dat die regering nie wil bespaar nie, maar die NBC wel. Die regering kyk net terug en NBC kyk vorentoe.

Ek lees oor die hernude pogings om hepatitus hok te slaan. Kan iemand vir my sê: die plakkers wat tot anderkant Tony Rust-renbaan bly, het hulle almal toiletgeriewe? As die antwoord nee is, hoe kan hulle hepatitus hokslaan. Almal kom plak in Windhoek wat nie eers water het vir sy inwoners nie.

NBC’s CFO admits that pension, medical aid and other contributions have not been paid over for a long time? Is that not a crime? When private companies fail to do so, it is against the law. So why can state institutions do so and not be prosecuted? They are not above the law, so NBC workers take them to court! Is there a single SOE/state institution that actually works? Management or rather miss management earn horrendously high salaries for running them into the ground. Shame on u government!

Voor independence was die SWAUK se uitsaaityd omtrent soos nou (minder moeg die volgende dag). Daar was toe fondse vir ekstra besienswaardige programme en daar was nie (47) oorbodige werkers nie.

What the heck is wrong with African governments? How crooked are they? How is it possible that convicted, guilty of corruption officials, politicians can be and are re-deployed to other government positions? No wonder we are going down the drain at shocking speed! Moral of the story: crime pays. Viva corruption!

GIPF hundreds of millions gone, NBC, New Era, RCC, Air Namibia, Health Ministry, Education etc. etc. etc., all bankrupt and our tax money wasted on bailout after bailout. All without anybody being held responsible or prosecuted. When oh when is the government going to admit that they failed the country miserably and are incapable to run the country? Corruption is accepted as the norm, cry the beloved country!

As die polisie hul werk doen, word hulle erg gekritiseer. As hulle net toeskouers is waar misdaad plaasvind, word hulle ook uitgekryt. Ongeag wie almal betrokke is by skoonmaakoperasies, misdaad soek empatie en simpatie en kry dit dan ook. Burgers wat nie op die verkeerde tyd op die plek rondsluip nie, is in geen spervuur! Amen. - Rieks

Ek stem saam met SMS-skrywer oor Joos Platt. Wat jy egter uitgelaat het, is dat hy genoem het dat almal menseregtevergrype gesien het, maar nooit bewus was van die vervolging van sodanige mense en die uitslag van die verhoor nie. Joos Platt, ek stem saam met jou.

A concerned community member of Gibeon just want to find out about two security guards walking with their feet 9 km to work. Is there no transport for them or transport fees. Labour or Hardap Regional Council can you do something on this matter.

Botswana is die beste Afrika-land, want daar is wet en orde. Die ander is almal korrup van bo tot onder!

Nie die polisie of die weermag het my al enige leed aangedoen nie, want ek is ’n wetsgehoorsame Namibiër en daarom hardloop ek nie weg as ek hulle sien nie. Ek is dankbaar vir die goeie werk wat hulle nou doen, om te probeer om ons mooi land te suiwer van dwelmsmouse, smokkelaars, wildstropers en verkragters.

Is dit werklik nodig dat die toetsbeamptes by NaTIS die motors so hard ry wanneer dit gaan vir padwaardigheid? Dan jaag hy nog met ’n pen in sy mond. Rêrig?

Ja ons weet almal dit is ’n vervelige vraag. Hoekom kan die doodstraf nie teruggebring word nie? As jy weet jy word met die dood gestraf, sal jy mos nie ’n moord pleeg nie. Net soos wat die Grondwet voorsiening maak vir die misdadiger om te lewe, so maak die Grondwet ook voorsiening vir die slagoffer om te lewe. Onskuldige mense word aangeval en sommer net geskiet of vermoor.

Ek wil net graag uitvind wanneer sal die minsterie van onderwys (Frans Indongo Gardens) ons laat weet by watter skole die kinders gevat is? Graad 8 vir 2020. Dankie.

Can somebody come to Okahandja municipality to help us look into the matter of water failure and Cenored with electricity failure.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!