SMS'e vir 13 April 2017
“Red eerder siele . . .”
Okahandja/Otjiwarongo-pad: Hoeveel mense moet nog op hierdie stuk pad doodgaan voor hulle besef hulle kan nie soos varke daar ry nie? En komaan! 28 mense in 'n minibus? Hoe het dit deur padblokkades gekom? Beamptes sit weer daar en doen niks!
Bankers 'lied' to Shiimi: What a surprise . . . Their arrogance never ceases to amaze me. They really have NO shame.
Vaderland, nou het die grootste kondoomverspreider sy deure gesluit. Dink nou net hoe gaan siektes en ongewenste babas alledaags word.
Ek doen 'n beroep op alle padgebruikers die Paasnaweek om by die spoedbeperkings te hou en om nie dronk te bestuur nie sodat ons almal veilig by ons bestemming kan aankom en weer veilig terug by die huis. Moet nie soos padvarke ry nie en wees bedagsaam.
Tydens Paasnaweek het almal nou weer 'n verskoning om lelik gesuip te raak – en dan ry hulle nog ook so. Besef mense nie dat die dood van 'n ander weens hul eie drankgebruik dan vir die res van hul lewens op hul eie gewetens gaan wees nie? Hoe leef mens met jouself saam as jy iemand anders se dood veroorsaak het omdat jy dronk was, of oor die limiet was?
Lesers vra dié vraag vandag. Waarom nie ons geld losmaak van Suid-Afrika? Toe Suid-Afrika weggestap het van die Statebond en Brittanje kry ons die rand, en hy slaan daai pond bloedneus. En nou Brexi, daai pond staan. Die Namibiese dollar is beter as die rand.
Baie sterkte aan die kano- en roeispanne wat hierdie naweek aan die roei is! Ons hou vir julle duimvas!
Taxi's: Dis reg, vat mekaar aan! Daar moet end kry met onwettigheid in hierdie land.
Asseblief begin by Usakos polisie. Dankie.
Die taxi-oorlog is 'n lelike ding. Miskien moet die polisie en die land se wetmakers maar net ingryp en die ding uitsort voor ons land se paaie in 'n bloedbad verander.
Die persoon wat die concerned groep en spesifiek Unam wil beskuldig vir die vertoning van Nam 7's, kry jou feite agter mekaar. Klim en Louis was nooit deel van daai groep nie en wou ook nie wees nie a.g.v totaal ander redes as die boycot. Kisting het opgeskop omdat hy vir maande in Swakop moes bly vir voorbereiding en daarom nie klasse kon loop of sy verpligtinge teenoor Unam rugby kon nakom nie. Die NRU het vir die afgelope 4 jaar geen finansiële ondersteuning vir enige klub gegee nie, so lê die blaam voor hulle deur. Verder, as u rugby sodanig ken, sou u gesien het dat patetiese verdediging ons ondergang was. Geen ordentlike verdedigingsstrukture nie (dus - afrigting). Geld was dalk te min, maar ondervinding en afrigting was daar maar min.
The SWAPO led GRN has greatly disappoint its poor landless people. Why is it so easy to give land to the rich people? Why should one look rich to be considered as someone in order to gain anything, much less land in this country? Mr President please look after the poor and helpless, because they don't have money to pay the corrupt government officials to get a piece of land.
Wat gaan aan by binnelandse sake? My kind het April 2016 aansoek gedoen vir burgerskap. Nog geen terugvoering. Hulle het bevestig aansoek is geprosesseer.
Namibië Rugby-unie sit met 'n stewige bankbalans van om en by N$35 miljoen. Namibië Rugby-unie doen maandeliks groot uitbetalings, maar geen gelde word uitbetaal na klubs of skole, om te help om rugby uit te brei en bevorder in Namibië. Klubs gaan gebukkend net met finansiële uitgawes vir vervoer na dorpe oor naweke om ligaverpligtinge na te kom. Waarom word geld wat bestem is om rugby regdeur Namibië stewig op die been te bring, vasgehou deur die Namibiese Rugby-unie? Minister van sport, gryp in asseblief en help rugby. - Sport Fan Namibië
Dit is so tragies, ons land se paaie, byna elke dag een slagting op die ander. Here, help ons.
Die leser wat die foto ingestuur het oor die NDF-bus wat so vinnig gery het tussen Swakop en Walvis in Dinsdag se koerant, hoekom is jou veiligheidsgordel nie aan nie? Die rooi liggie in die foto is duidelik sigbaar.
Hoekom het regering mense rond gevra oor die tydsverandering. Mense se tyd gemors, dan sê julle ons moet stem en sê hê in die land se goed, maar wanneer en waar?
Dis 'n oeroue ding dat sommige spelers hoeka die sogenaamde Suid-Afrikaanse provinsies en "franchises" hoër ag as verteenwoordigende, senior en junior Namibiese nasionale rugbyspanne. Die dag as hulle op beseer en byna op pensioen is, kom hol hulle terug. "Blacklist" net en klaar!
Telecom why is your ADSL network so slow? We reported the slow speed two weeks ago and are still on the slow snail speed. If we don't pay you cut the lines, however we need the speed to be fast for what we pay. Please. Someone must do something about the speed.
Congratulations to the women of Groot-Aub who did the needlework course. U looked so professional on TV news! When u make professional clothes u can get many customers.
Die persoon wat die 11de April die Rynse kerk se amptenare so geseën het met die 100 erwe, moet asseblief sy feite agtermekaar kry, dis nie N$7,00 per vierkante meter nie, of is die persoon alweer besope?
Damaras soek ook hulle voorvaderlike grond by Swapo. My vraag is: besit Swapo die grond van hulle voorvaders? Daar is Namibiërs wat meer as 100 jaar op daai grond woon. Swapo is net 27 jaar oud (sic).
Mnr. Ekandjo, is dit standaardpraktyk om regeringsvoertuie te gebruik vir private boerdery? Wie dra nou die kostes van die voertuig?
Why is it that Swapo don't respect the community of Karasburg? We know that Swapo is a very greedy, selfish and unreliable party and to top it off, they disrespect us all these years by allowing stupid people to lead us. What is wrong with you Swapo? Or is it because we are from the South? – Mxm
Wat maak natuurbewaring? Die luiperde loop volop hier in die Rehoboth-area. Moet ons eers gevreet word? Elke dag kry ons arme skaapwagters spore. Help, asseblief. Die boodskap kom van die plaas Atsigas.
Wil net lesers waarsku teen die meneer wat so bel oor kamstige uitbetaling by First National Bank. Wees wakker vir die skurk. Hy gebruik die name van Old Mutual en ander instansies ook. Sê hy is Riaan Cloete.
Ha ha ha! Die slaggate voor Woermann Hyper op Rehoboth, wat toegegooi was met lopende vloeistof, en wat gelyk het soos teer, is van nuuts af oopgespoel deur lieflike reën. Die twee dae gaan ons maar toelaat dat die swak diens aan die dorpsraad aanhou. Red eerder siele, en los die padwerkery vir mense wat kennis het van paaie. Dis langnaweek en die dorp kry besoekers. Skandelik!
Rehoboth dorpsraad is 'n pyn in die nek. Dit raak ál donkerder by die dag by RTC. Dienslewering is pateties. Telefone word nie geantwoord nie. As jy na die betrokke afdeling deurgeskakel word, is daar niemand beskikbaar nie. Hoe lank sal dit nog so wees?
Ek stem saam dat die predikant van Rehoboth wat die paaie werk hom by sy beroep bepaal. Dominee jy is deur die Here geroep om mense na Hom te lei. - Bekommerd
Taxi war: All is fair in love and the taxi business. Come on guys, there is room for everyone. Just get registered!
People who still have issues about colour: wake up. It's currently about class, standards and values. Money is a big factor. Look around you.
State of the nation a circus. Never a truer word has been spoken. Die hele land lag vir die politici wat ons kamma moet regeer. Hulle is almal 'n grap. Sit agteroor en raak net vetter by die dag. Hulle behoort hulle te skaam.
Ek was by die COTA-barokfees en dit was fantasties! Jammer dat daar nie meer blootstelling aan klassieke musikante gegee word nie. Dis nie net vir oumense nie. As jongmense net besef hoeveel ooreenkomste metal-musiek met klassieke musiek het, luister hulle dalk meer daarna.
Sirië, Stockholm, Aleksandrië . . . Wie's volgende?
Welgedaan aan pres. Hage wat so stil-stil verby ry. Wat 'n goeie voorbeeld vir die res van die "fat cats"!
Hi Namibië, my naam is Ivan Beukes, ek is op soek na my dokumente wat in Walvisbaai of Swakopmund weggeraak het. 081-278 3831
Standard Bank Otjiwarongo, julle het nou 'n baie spesiale persoon verloor. Valerie, jou stem is nou stil. Jou vriendelikheid en behulpsaamheid op die telefoon was altyd uiters professioneel. Dit kry jy nêrens in Namibië. Ons as kliënte sal jou baie mis. God Bless.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie