SMS'e vir 13 Augustus 2020
". . . 3 kilometers met emmers op hulle koppe . . ."
Dit is snaaks. Elke jaar se winter kry die meeste mense griep. Dié jaar is dit net Covid-19. Waar is griep?
Nou wat het van die gewone verkoue en gewone griep geword, is als nou Covid?
Ons is lankal keelvol, maar raak nou g*vol daarvoor dat Okahandja-dorp elke week nie water het nie. - Peet Harmse
What happened to the big radiation study of Rössing Uranium Limited to look at the negative effects of radiation on their employees? Was that study not supposed to be released already? What is the hold up? Why the silence?
Ek is baie opgewonde om u te vertel wat ek sien en ervaar hoe Covid-19 en ander siektes deur gebed genees word en dan na ’n paar dae op TV kom getuig mense dat hulle genees is en kom vertoon ’n negatiewe Covid-19-sertifikaat. As u dit wil sien en glo, skakel in op DStv, Channel 319 of op Gotv Channel 82 en sien self hoe mense uit alle dele van die aardbol genees word. Seeing is beleaving. God bless u.
I wonder who advises the Minister of Education and the Executive Director. Since schools re-opened in April, teachers were compelled to start with online learning classes and or distribute workbooks. Although some schools could not do it, because of lack or resources and or other reasons. On the other hand other government school teachers worked from the get go. The proposed mid-term break of 24-28 August is a slap in the face of those hard working teachers who deserve a proper break.
Francois Steynberg, dankie vir jou artikel oor die vergiftiging van diere in Omeya. Ons waardeer flukse aasvoëltjies soos jy. So word die wreedaards ontbloot.
Kyk ek is nou keelvol! Skole is toe, kinders kry werk om te doen en dra geen kennis van dit nie. Ons betaal skoolgeld, maar wie onderrig die kinders? Die ouers betaal die skool sodat die onderwysers op verlof moet gaan. Mnr. die president, jy sal iets moet doen omtrent hierdie saak. Geen kind is veronderstel om te druip met hierdie eksamens nie, dan is die onderwysers te blameer. Doen iets so gou as moontlik, asseblief!
Wynboere leef soos konings? Ekskuus dat ek vra, maar lyk die verblyf van ons geagte president en ministers soos hulle onderlinge s'n? Aanvaar maar dat arbeiders soos arbeiders sal bly of hoe verlang jy dit? Moet ons almal in dieselfde wonings woon ongeag wat ons verdien? Word groot asseblief en aanvaar die lewe.
Geagte Governor van Omaheke Region. Ons, die boere van Gemsbokfontein no. 354 in die Kalahari-streek het ons klagtes by u kantoor gaan lê oor die boorgate. Ons oumense moet 3 kilometers met emmers op hulle koppe stap om water te skep, terwyl ons counsillor sy water met 'n staatskar aanry. Asseblief, Governor doen iets of gaan bo.
Opvoeding, opvoeding! Die persoon wat sy vuilgoedsakke buite Karasburg teen die pad neergesit het. Regtig? Kan u nie maar asseblief na die vuilgoedgate toe gery het nie?
Onderwysers probeer onder moeilike omstandighede skoolgee, maar dit is die leerders wat nie die erns van die virus besef nie. Hul loop steeds maskers af, hand om lyf die speelgronde vol en steur hul nie aan onderwysers nie.
Og, hier in Aranos staan die pinksterpastore in toue by Swapo, dis hoekom hulle se kerke leeg is. Julle ja, die mense gaan weg oor julle se valse pastoorskap.
Regional councillor Jan Jarson, jy is mos deur die minister in Gochas gesê dat jy nie weer in die Regional Executive sal gaan sit nie. Wat het jy daar gaan soek en nog gaan praat?
Ek is op soek na iemand wat my sal kan help met naaldwerkklasse. - 081 670 4611, Allison

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie