SMS'e vir 13 Desember 2021
"...is so gevaarlik..."
Hoe werk dit? Ry uit Windhoek en Brakwater verby loop die beeste langs die pad, verder verby staan die spietkop en skryf spoedkaartjies? Dit werk tog nie. Die beeste is so gevaarlik op die skouer van die mooi pad. Asseblief, wie is verantwoordelik vir dit?
Magrieta Gomases, ons ex-councillor. Baie dankie vir die eye opening. Don’t fight back for something you never get a reward. Every dark cloud have a silver border.
Die ou wat sê moenie geld leen nie, jy het seker ryk geërf. Dis maklik om te praat.
As ’n mens honde aanhou, moet mens sorg dat jou erf behoorlik toegekamp is. Hou jou hekke toe en sorg dat jou hond aan ’n goeie leiband is as jy met die hond gaan stap. Dis vir die veiligheid van mens sowel as dier en dan sal daar nie onaangename dinge gebeur soos op Lüderitz nie.
Wat van malaria? Duisende mense sterf aan malaria, watter vaccine help vir malaria? Ek vra maar net, terwyl ons op die vaccine-trein is. [Mosquirix, ook bekend as RTS,S, is die eerste entstof wat vanjaar goedgekeur is om teen malaria te gebruik. Navorsers werk aan talle ander entstowwe teen die siekte. - Redakteur]
Is dit net Sinopharm wat as 3de dosis beskikbaar is? Wat van AstraZeneca? ['n Amptelike omsendskrywe is nog nie deur die ministerie van gesondheid uitgereik dat mense ook 'n derde dosis van ander entstowwe mag ontvang nie. Dusver is dit dus net vir Sinopharm en die wagtyd is ses maande. Ons wag op die ministerie om duidelikheid te gee in die verband. - Redaksie]
Dankie Swapo-seun en LPM, MP, BC Swartbooi, dat jy Swapo-lede as LPM-raadslede, voorsitter en ondervoorsitter in die Bethanie Village Council verkies het en LPM-kandidate ignoreer het, nou kan Swapo koning kraai op Bethanie.
The generator mounted on the firefighter truck was stolen in the presence of the security guards in Otavi. In 2019 the laptop containing information, council resolutions etc. were stolen in Otavi. The community activist demanded the incidences to be reported to the police for investigation, but was ignored as council promised to do an internal investigation. The new CEO arrived, the official dwelling was renovated which was in a deplorable state for the CEO to move in, but before he moved in everything new starting from taps, bulbs, doors, window glasses and frames were stolen and someone refuse the case to be registered with the police. The person plans the fall of council and CEO. One rotten apple if not removed from the box can destroy all in the box. Wake up councillors.
Waar is die verkeersbeamptes gedurende die nag? Net die blou en rooi lig laat jou veilig voel. Kyk wat het gebeur voor Kerstyd? Dit maak mens seer binne. Moenie spog met jou kar en uitrusting nie. Gebruik dit tot voordeel vir my en die verkeer op die pad. Werk gedurende die nag.
Geagte president, kan u asseblief die stomme kinders ’n verhoging gee wat nog net by N$250 bly! Wat op aarde kan met dit gemaak word?
December, 10: Katutura Massacre Day and Human Rights Day. Day of affirmation each is born with human rights, freedoms and dignity. Redouble the struggle toward sanction, promotion of socio-politico-economic justice for all. Focus on the marginalized and the wellfare of people. (Namibian Constitution, Article 95).
Ek verstaan jy kry glad nie meer in Namibië werk as jy nie graad 12 het nie? General worker moet graad 12 hê, maar hoekom? Dan moet dit seker ook die reël word vir ’n rybewys? So baie is werkloos, maar almal het rybewyse.
Why does MTC have the right to spam our phones with ads and tiktok mesages (don’t have tiktok) and we can’t block them?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie