SMS'e vir 13 Februarie 2019
". . . dokters baie toegeeflik . . ."
Kan jy nou meer, as dit nou 1 April was, sou ek dit kon verstaan. Hoe op aarde kan jy so ’n stelling ten opsigte van die wildeperde maak? As jy nie vir een dier omgee nie, gee jy beslis nie vir enige dier om nie. Perde is aan die mens gegee as hulp en jou verantwoordelikheid om te versorg. Renosters daarenteen is natuurgoed. Hulle moet vir hulself sorg. As jy skeiding wil maak tussen wie moet versorg en na omgesien word. Jy het ’n verpligting. Doen dit reg. – Meisie
It is no wonder that 1 600 people were retrenched! It is the government’s own fault, as they give all contracts to the Chinese who bring in their own workers, material and machinery. So poor retrenched people thank the Swapo government for being without work. They support the Chinese, not their own people. Shame on you government!
Suid-Afrikaanse dokters is baie toegeeflik met die nuwe wetgewing oor ’n voorskrif. Hulle vra 'n kliënt net R100,00. Nou wonder ek maar net of Namibiese dokters ook so ver sal dink, of dalk net tot by hul konsultasiefooi?
Ek is so teleurgestel oor en bekommerd in die dienslewering van Aranos se dorpsraad. Twee gevalle. Ek moes 5 dae wag om items wat op 30 Januarie bestel is, afgelewer te kry. Ons het die 6de Februarie 'n booking gaan doen vir learners. Dit is geneem die persoon moes 'n SMS ontvang, wat nie gebeur het nie en navraag is gedoen. Net 3 mense is gevat vir Vrydag en die dokumente is kamma weer gestuur vir Maandag. Ons het dieselfde Vrydag Mariental gebel en niks is ontvang. So het ons die Maandag ook verloor. Wat en wie moet vertrou word en wat van die toekoms. - Baie bekommerde inwoner
Timber traders want to cut down 195 550 trees! If minister Shifeta allows this, it will be a disaster for our country, killing our only forests of thousands of hundreds year old trees, destroying the natural habitat of various animals, thereby harming not only tourism but affecting rainfall and desertifying our country! The consequences are immense and cannot be reversed. And for what? Local and Chinese greed? Please stop all logging before you destroy our country’s beauty.
Hoe kry ons skool op Hentiesbaai dit reg om mense te vat om skool te hou wat graad 10 half gemaak het, en hulle wil nie gekwalifiseerde onderwysers vat nie. Nee a, dis hoekom ouers so aangaan.
Ys in Damaraland. Die ys het seker al die plantegroei doodgebrand en daarom groei daar nie veel plante nie.
Kinders by skole bring nie vleis of biltong skool toe nie, maar wel ’n okapi-sakmes. Waarom? - SAP&H
Wil graag weet of die polisie nie die huise wat dwelms verkoop kan konfiskeer nie.
Waarom ondersteun onse regering altyd die verkeerde partye? Sien Zim en Venezuela as jongste voorbeelde. Die regering sien net nie die pyn en lyding.
Ons kom vanaf 1977 na Hentiesbaai. Met kommer en hartseer sien ons dat die Henties-huisname aan die verdwyn is. Die visvang was altyd deel van ons besoek, maar so was ook die huisname om na te kyk en oor te wonder. As ons in Suid-Afrika, waar ons vandaan kom, gepraat het oor Hentiesbaai, was die heel eerste wat mense gesê het: “O ja, die plek met die huis name”. - Sanda Rustenburg
Dit is tyd dat die endverbruiker op straat deeglik ingelig word oor kort en lang termyn gevolge van geneties aangepaste produkte (GMO's). Huidige kommunikasie is beperk tot kundiges. Voorbeeld: die tekstuur van gewone mieliemeel is nie meer dieselfde nadat dit gekook ìs nie. Wat is bygevoeg of weggevat en hoe affekteer dit die liggaam? Die etiket moet aandui wat geneties aangepas is en die produkte wat nie aangepas is nie. Die verbruiker moet kan kies. Van papeter in Katutura.
“State capture” kan in verskillende vorms voorkom. Kenners sê Namibië is beslis gebuk onder ’n soort “state capture” en dis hoekom daar blykbaar nie geld is om dienste lewer nie. Stel net vir Thuli Madonsela van die RSA aan om die geld te herwin.
Mevrou E. Schade, kan u groot asseblief u bestuurslisensie hier by die polisiestasie in Kleine Kuppe oorkant Metro Hyper kom afhaal.
Neem kennis: ’n sekere versekeringsmaatskappy wat ’n polis onderskryf vir ’n sekere bank betaal nie ’n voordeel uit, al het jy nie ’n kontrak geteken met voorwaardes nie en al is jy deur dokters medies ongeskik verklaar. Volledige berig sal moontlik nog in media verskyn.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie