SMS'e vir 13 November 2020
"Almal wat so kla . . ."
Die persoon in 11 November se Republikein wat so ’n groot voorstaander van maskers is, om ons teen kieme te beskerm. Dalk is jy lankal gebreinspoel om gehoorsaam soos ’n skaap in die kraal ingejaag te word. Dink tog asseblief vir jouself man. Wil jy die res van jou lewe met ’n masker rondloop?
Mense wat gedurig kla oor absolute onbenullighede is of afgunstig, of eensaam (soek geselskap), of is jaloers, of moeilikheidmakers, of daar is dalk ’n breindisfunksie waar die brein vasgehaak het by ek moet net kla. Almal wat so kla, kry vir julle iets positiefs om te doen!
Walvisbaai se munisipaliteit is pateties. Die strate is vol gate en word nie reggemaak nie, maar die seun kry die job om wit strepe te verf. Pateties verby!
Bestuurders van ’n sekere maatskappy maak geen foute nie.
Namibië is ’n piesangrepubliek! En die groot, vrot piesang is . . . ?
In verband die uitbetalings van die weermag. Hoekom hoor ’n mens niks oor Hartklop FM nie? Wil mense al weer die arme mense mislei? Mense, skrik tog wakker, hulle soek net weer geld vir hul behoeftes.
Shalli keep yourself to your military duty and leave the politics to us as politicians. You are a disgrace to Swapo.
Is dit moontlik om by die Suid-Afrikaanse ambassade enige hulp te kry? Die mense is pateties en ongeskik. Kan Namibië nie ingryp en die minister in Suid-Afrika kontak nie? Die wat daar aanklop, is tog Suid-Afrikaanse burgers wat met Namibiërs getroud is of hier werk of diens lewer. Stuur asseblief ’n verslaggewer om met mense wat die ambassade besoek te gesels.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie