SMS'e vir 14 Augustus 2019
". . . elke ses maande . . ."
Air Namibia, tolpaaie, TransNamib wat half bankrot is. Waar is die goeie dae van hierdie land? Nou moet alle staatsdepartemente elke ses maande vol geld gepomp word. Hulle kan nie eers hul begrotings reg uitwerk nie.
Swakopmund se munisipale verkeersbeampte: Ek gewaar hulle net op pad na ’n inkoopsentrum en terug.
Activists in Niger are protesting against their government to stop Chinese deals in the biggest nature reserve in Africa, saying that China is destroying biodiversity in Africa. How right they are! Asia has no respect for nature or wildlife or the environment, just thinking of Namibia’s minerals, wildlife, rhinos, elephants, pangolins, lions, donkeys, fish, abalone, mussels, crayfish, forests of 100’s years old trees, sand, etc, etc, the list is endless and Africa is letting them destroy it all for greed of money and riches, power for the elite. Shameful!
Johan Gous, jou WhatsApp van 12 Augustus: Baie goed gesê, kon dit nie beter stel nie.
Feasibility study for tar road to Tsumkwe? Government should get their priorities right. What about prioritizing the Walvis, Sossusvlei road or Etosha which 90 percent of tourists visit and leave money in the country? Ish! Common sense?
Volkswinkel Spar, Rehoboth julle is die beste. Ek was Saterdagoggend daar voor die winkel oopmaak. Een van die personeel sien staan my buite en sê: "Meneer kan maar ingaan en koop." Sy kon sien ek was haastig. Ek is baie mooi en vinnig gehelp en met die uitkom sien staan ek die personeel in ’n sirkel met Oom Land ook daar en hulle is besig om te bid voor hulle oopmaak. Ek kon Saterdag sien hoekom hulle besigheid so geseënd is en hoekom hulle personeel so lank by hulle bly. Bou voort op dit, die Here seën.
Ek soek tog hulp met seunsklere in Windhoek, grootte 9 jaar en 2 jaar. Groot asseblief, my sente dek net verblyf. Ek sal dit waardeer, my nommer is 081 446 4228.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie