SMS'e vir 14 Januarie 2022
SMS'e vir 14 Januarie 2022

SMS'e vir 14 Januarie 2022

"...waar is hulle ouers..."
Mandy Rittmann
Hiermee wil ek die organiseerders van Republikein en borge van die foto- en videokompetisie baie dankie sê, dit was ’n briljante idee om almal ’n kans te gee om foto’s en video’s van ons land in te stuur vir die kompetisie. En die pryse was ’n groot uitdaging om te wen. - Koos Liebenberg

Waarom neem dit weke by Nampost Mariental om te hoor hoeveel jy customs skuld sodat jy jou pakkie kan kry? Lê die fout by Nampost Mariental, of Customs Namibia?

Ek wil maar net seker maak, mag skole byvoorbeeld ’n privaatskool weier om ’n leerling se rapport vir hom of haar te gee as die skoolgeld agterstallig is, want as so ’n leerling aansoek doen by ’n ander skool, word die rapport verlang?

Ek wil graag by die persoon oor jongmense wat so op die duine vergaan, hoor waar is hulle ouers of familie? Mense bedel deesdae ongelooflik baie. Hou die ouers verantwoordelik, dan sal minder jonges vergaan.

Investors pumping massive funds into Namibia, maar die grootste probleem is dat Customs (NamRa) enforcement (TransNamib building) die Investors so intimideer dat hulle liewers wil oppak en gaan. Sê maar net.

Indien mense nie goed kan praat van ander mense nie, bly liewer stil. We are getting sick and tired to hear people talk badly about others.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!