SMS'e vir 14 Julie 2020
"Dink net hoeveel . . ."
My vader, ek wil graag hê julle moet al die geld wat tot dusver in Namibië gesteel is in totaal sien. Dink net hoeveel kan elke Namibiër, tot die wat vandag gebore is en ook die wat alreeds gesteel het, gekry het. Wat van daardie waarvan ons nie weet nie. Sies, wat ’n skande!
Wow! l am an old man working for 47 years, had my own little business and in my dreams l cannot pay N$16 000 000 bail. Now where does the young Hatuikulipi get this kind of money from? This is just a question.
Bernardus Swartbooi might sound reckless in his approach because corruption and tribalism are reckless acts, what better approach is needed.
Soos die land sukkel met corona maak in Okahandja ’n universiteit oop. Eers pop daar privaatskole op soos popcorn. Nou ’n universiteit. Weet die Ministry of Education wat aangaan in Okahandja?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie