SMS'e vir 14 Junie 2017
“Kinders se handjies is nie rond. . .”
Mooi Namibië! Eers maak ons 'n dokumentêr oor die beroeme vyf leeus en dan skiet ons hulle almal dood. Wonder wat dink die wêreld hiervan?
RIP our Hero Cde Andimba Toivi ya Toivo and others. The future of Namibians are secure for generations to come. My childrens' future is secure. Thank you Oupa Toivo ya Toivo. What a sacrifice you have made to offer your youthful life for us to have a better future. God bless his family and the entire nation. - Cllr Riaan McNab and family
Swendelaars/afpersers (dis net geld) bly in aanhouding, maar moordenaars, verkragters en wildstropers – waar dit om lewe gaan - kry belaglike borgtog van om die N$2 000,00. Iets is baie siek in die regstelsel en in hierdie redenasie. Geen wonder “crime explode”!
Psemas! Wat gaan aan? Daar is 'n SMS wat rondgaan dat ons as lede nou self moet opdok en dan eis? Dis absurd! Hoe kan ons wat net 'n skrale pensioen kry dit doen. Daar is nie 'n manier hoe ek en sekerlik baie ander dit kan bekostig nie. Al wil ons! Julle het foute gemaak, nou moet ons opdok. (Hierdie is fopnuus en beide die fonds en ministerie van finansies het die valsheid van hierdie inligting bevestig. – Redakteur)
Dorpsraad, hoekom is die onafhanklikheidsviering nie in Aranos-distrik gehou nie? Moenie weghardloop van Aranos-distrik en wat in Tsumispark wil gaan praat nie? Nogal met iemand wat onbekend is in politiek. Meneer, hou gemeenskapvergaderings in jou distrik.
Wil weet, waarom sê die regering nie moet nie aanhou werk nie, ons kan nie betaal nie. My huis is vol werkers. Die prokureurs, balju's is hier op my erf. Alles word opgeskryf. Is dit hoe die regering werk? Ek is stom.
As ouer is ek baie ongelukkig. Hoekom moet ek vir die juffrou wat vir my kind wiskunde gee namiddae betaal vir ekstra klas? Omdat sy glo “tips” gee vir die eksamens en dus word sekere kinders voorgetrek en myne benadeel omdat ek dit nie kan bekostig nie. Is dit regverdig? As die werk in skoolure gedoen word, sal ekstra klasse nie nodig wees nie. Net 'n klip in die bos.
Ag, asseblief! “Worried parent” wat huil omdat haar bloedjie die klas moet uitvee. Ons het banke geskrop, kaste uitgewas en mure gewas en nie een van ons het 'n letsel daarvan oorgehou nie. Hou tog op kerm oor nonsens. Kinders se handjies is nie rond nie.
Xaris-projek: Hendrik Witbooi, die “hero” van Namibië, sal uit sy graf opstaan as hy kon sien watse gemors nou in ons land aangaan. Die land waarvoor hy geveg het. Sies! Wat 'n skande.
Namibië het die mees vervelende Afrikaanse radiostasies denkbaar! Die NBC se Afrikaanse diens se geploeter en boeremusiek op onsinnige tye grens aan hoogverraad. Kanaal 7 se geteem en gedurige soeke na donasies grens aan absolute aversiteit en arme Kosmos probeer hard om sy selfde daaglikse musiek en selfde daaglikse stemme en nuusmakers aanvaar te kry. Het niemand dan die binnegoed om vir ons te gee wat ons so bitter nodig het nie?
Who cares whether Swartbooi vote during 2019? He can even go now. His staying with Swapo is meaningless because his contribution to the mighty Swapo currently is a waste of time. Viva Swapo viva!
Wil die keurders nie asseblief 'n klein foutjie per abuis begaan met die samestelling van die Welwitschia-rugbyspan en die hele Unam-rugbyspan kies vir hul volgende wedstryd nie? Groot sal die verrassing wees. Probeer dit net per abuis. Ons hou duimvas vir ons groot wen dan.
Rêrig! Die jong, gesonde manne/pappas wat dag vir dag voor Crows Inn in Khomasdal so staan. Word julle nie skaam, kan julle nie gaan werk. Ha?
ELCRN Bishop be on alert that Paulinum does not lose the NQA lisence. The only lecturer from our church is on four months sick leave due to ill-health. We, your students are worried! Try to send full-time PhD or MA Lecturers to Paulinum.
Nee, rêrig! Inwoners van Omeya, is daar dan nie 'n ander plan vir julle “sewerage” nie? Dit vrot erg.
Wil net uitvind waar kan 'n mens vorms kry om 'n trustee te raak by Western Suburbs Rugbyklub, asseblief.
Ons as spelers hoor niks van die “Concerned Group” en die klub kry swaar. Waar is die verskil, kamma. Los net.
Ministerie moet alle dokters wat so teen ons gediskrimineer het tydens die moelike tye straf. Veral die tandartse en spesialiste. Ons wat dit nie kon bekostig nie moes broodnodige geld betaal vir dringende mediese hulp omdat party van hulle daar is om vinnig geld te maak en nie om die heel belangrikste dienste te lewer. Ek haal my hoed af vir daai wat ons wel tegemoed gekom het.
Ek wil kla oor mense wat sinkhuise in hul erwe het, dit verhuur sonder toiletgerief en hul huurders moet in ander mense se erwe toilet-“dumpings” maak. Munisipaliteit van Windhoek, kan julle asseblief begin en erwe ondersoek waar sulke sinkhuise opgeslaan is. Dis onhigiënies om al die onaangename reuke in te moet asem. Gee erwe vir die wat nie erwe het nie, dat hulle ophou andere se plek so onteer. Ek praat met die “authorities”, want om met bure te praat help niks. Asseblief, help die mense en ook die wat die slagoffers van besoedeling is. Baie dankie!
Kan iemand asseblief bevestig of die staatskole Vrydag 16 Junie skool het?
Sister Joey Malan van Hentiesbaai, jy is 'n engel en sien die werk wat jy doen as 'n roeping. Is daar nog verpleegsters wat mense by die huis besoek en inspuit? Die Here sal jou seën en ek hoop nog lank vir ons spaar. Dankie.
Ja, ek dink ons sal nou maar ander planne maak om by die president uit te kom oor die skelm transporters. Jy is afgedank, maar wag vir tweee maande vir jou geld, wat ook nie reg is nie.
Waar in Swakopmund kan ek Castor Oil Plant kry, ek iewers gelees dit help vir aambeie? Baie dankie.
President, when are you going to respond on corruption at the Master of the High Court office? We ask when? If you can't, let the Vice President help you then.
Dear comrades, if we analyse the ministers' statement it was obvious he is actually telling us such hospital will probably not see the sun in our town. Such hypocrisy should be condemned. The way he was conversing with our leaders showed lack of respect. Somebody should clearly tell him that we Ondangwa residents are disappointed with the way he addressed our leaders.
It is worrying and disturbing that while austerity plan has now been put in place to save the country from bankruptcy the Vice Presidency's Director of the San and Ovatue project with his usually large delegation is again planning to spend taxpayers hard-earned money travelling all over the country just to visit and handover winter clothes, school uniforms and matrasses. These items can preferably be delivered through Governors' offices. Hon. Mininister of Finance please intervene and stop this politicking and wasteful spending. Decentralize to save our meagre resources.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie