SMS'e vir 14 Junie 2018
"...huil en soebat vir genade."
Mnr Abraham Kanime, geskorste hoof van die stadspolisie: Ek kan vir jou goeie raad gee, vat hulle hof toe. Die staat het in 1991 dieselfde speletjie met my gespeel. Ons het hulle hof toe gevat en die staat het hulle saak verloor en moes ons toe uitbetaal. Ek was op daardie stadium by korrektiewe dienste.
Die staatsaanklaer slaan die spyker op die kop. Avid-beskuldigdes is professioneel, opgeleide mense en verkose leiers wat nou dom pleit. Hulle het die land en sy mense bedrieg.
Skaam julle! Kan nie glo nie die Avid-beskuldigdes huil en soebat vir genade. Skandelik! Hulle het goed geweet hulle het bedrieg en 13 jaar gesê hulle het niks verkeerd gedoen nie en nou huil hul wat nie een arm is nie en baie lekker gelewe het dat hul families gaan “suffer”? Geen genade vir hulle, geen boetes wat met bedrieggeld betaal word, net tronk toe!
Tulonga, die hele Namibië en veral hierdie ouma, is trots op jou. Dankie vir jou onbaatsugtige optrede om baba Dex te red en te vertroetel. Ag, ek is sommer lief vir jou.
No fishing qoatas, no vote for Swapo coming next years election.
Die Avid-beskuldigdes pleit vir ligte vonnisse en wil weet wie na hul gesinne gaan omsien indien hul tronk toe gaan, maar hulle moes vooraf aan hul gesinne gedink het.
Why is it that ministers, officials, anyone working in government gets to resign or is only disciplined when caught with wrong doings of hundreds of millions or billions Where the man on the street would be prosecuted and go to jail? Look at all the directors of RCC who resigned and get away with their sins? No wonder corruption thrives. There are no consequences. How sick is justice! Prosecute all crimes also by the government and well connected!
Hoe werk dinge by St. Mary’s Hospital? As daar poste is, is dit net vir die mense wat daar werk se familie? "Receptionist" se pos is nie geadverteer, maar daar is klaar iemand in die pos. Vandag, die 12de, word daar ‘n "cleaner" voorgestel, maar die pos is ook nie "internal" of "external" geadverter nie. Is dit regverdig teenoor ander "cleaners"? Maak ‘n plan met die "management".
Lloyd Zandberg se skrywe oor vroeër jare se musiek slaan die spyker op die kop! Luister gerus meer na ou musiek. Daar gaan wêrelde vir ’n mens oop. Vrydagaande op Hartklop FM se Goue Oues is ’n fees! - Ou musiekliefhebber
Waarom kan daar nie opgetree word teen die wanordelike optrede van taxibestuurders op die Woermann-parkeerterrein regoor Pep Stores nie? Verkeerslui doen maar min oor die wanorde daar! Rehoboth-dorpsraad, waarom nie ’n parkeerarea toeken vir taxi's en laat die polisie die wet vreesloos toepas!
Die regeringswet verbied duidelik die verhaling van skoolfonds, maar ons skole word by die dag net slimmer. Ouers word nou met briefies herinner dat hulle (honderd plus) per trimester agterstallig is met hul vrywillige bydrae soos deur u besluit is. Wat ’n skelm strekie om die wet te omseil. Selfs die armste ouers word nou knaend gemaan! Sogenaamde “American school days” word gereeld Vrydae gehou met ’n verpligte vyf dollar bydrae per leerling. Betaal ’n leerling nie, moet hy of sy verwese agterbly in die klas en net toekyk. ’n Dollar per leerling word gevra om die skool se sekuriteitswagte te betaal, asok die krag en water. Mev Sanet Steenkamp (PS van Onderwys), verduidelik asseblief wat nou in skole aangaan. (Ek weet, want ek is ’n onnie hier op Rehoboth).
Vuil riviere: Wannner word ons Gemengde Lokasie se riviere skoongemaak? Dit lyk baie sleg daar. Die ander lokasies se plekke word so mooi skoongemaak, maar nie Gemengde nie. Dankie.
Is daar enigiemand wat lig kan werp op hoe ver dansklubs vanaf woonhuise moet wees. In Rehoboth is twee dansklubs in ’n "residential area" en nog langs mekaar. Geen mens kan naweke rus nie. Daar is ou mense, siek mense en klein kinders. Moenie eens praat van die karre wat ounag tol en toet nie. CEO van Rehoboth, kyk asseblief na die saak.
Aranos, Aranos! Kan iemand asseblief die burgemeester sy pligte verduidelik, sodat hy ophou die administrasie oorneem en maak net soos hy wil. Die “Build Together” moet nou een slaapkamerhuise bou, nadat 'n “councillor” en sy meisie klaar tweeslaapkamerhuise gebou het. “Ministry please help us”! En hy gaan koop materiaal self en besluit te veel.
Ek skenk nie bloed nie, want dis teen my geloof. Ek gee nie geld aan bedelaars nie, want dis teen my beginsels. Ek drink geen alkohol nie, want my lewer is al so groot ek kan dit skool toe stuur. Ek staak ook nie, want ek ken nie die “toy-toy” wysie nie. Ek rook nie, want emfiseem speel tamboer op my enigste long. Ek slaap ook nie rond nie, inteendeel ek slaap alleen baie sleg. Ek steel nie, want die Bybel verhoed my. Ek werk nog al is ek 89. Ek bly egter baie ongelukkig, want alles wat my lewe moes opkikker, het ek gelos. . . - SAP&H
Is steeds op soek na kankerbossaad. Help asseblief!
Hi my dear newspaper. Can you please give us all the world-cup players with their faces, clubs and history of them in your paper before it starts. Please!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie