SMS'e vir 14 November 2016
Op leë beloftes alleen belê niemand nie.
Die beleggers sal kom wanneer NEEEF klaar aanvaar en ingestel is sodat die buitelanders doodseker is waarvoor hulle hulself inlaat. Op leë beloftes alleen belê niemand nie.
Nou vra ek jou, eers sê Geingob Namibië is ’n beleggersparadys dan ’n dag later sê Nujoma buitelanders mag geen grond in die land besit nie. Hoe julle gekom het waar julle is . . .
Ek hoop die naasbestaandes van die beesongeluk dagvaar die Namibiese polisie vir skadevergoeding want hul weier om die padordonansie toe te pas. Roads Authorities kan nie die wet toepas nie, dis die polisie se werk. Hulle voertuie is net taxis en al net soveel soos die taxis.
My hart gaan uit na Dunja se ouers. Ek hoop ander tieners wat daaraan dink om te drink en bestuur, twee keer daaroor dink. Die gevolge daarvan kan baie mense duur te staan kom. Sterkte.
Ek hoop baie mense het Catherine Sasman se artikel oor die fosfaatgeveg gelees. 100% verliese vir Namibiese omgewing?! Wat dink hulle?!
Dankie vir korrupsie uitgelig by die gesondheidspersoneel maar ons hier by health wonder maar net wanneer gaan die korrupsie hier by ons transport se tenderafdeling stop? Rêrig, die ou kry groot geld, jy moet betaal om ’n tender te kry. Asb. ACC ondersoek.
NEEEF: Mr. President, why don’t YOU give away 25 percent of your businesses / fortune? You do not seem to be previously disadvantaged! Same goesfor all the other fat cats who have enriched themselves: kickbacks / middlemen in devious, corrupt dealings and tenders, etc. There are probably more black millionaires / billionaires in Namibia than whites. Will they have to share?
Kan die verkeerspolisie asb. by die skole patrollie doen wanneer die kinders opgelaai word. Kinders ry in die voertuie sonder veiligheidsgordels agter op bakkies en sommiges hang sommer halflyf uit by die vensters. Is ons ouers so arrogant om nie van die gevare bewus te wees nie?
MultiChoice, wanneer sal ons kan kies wat ons wil kyk en opsie gegee word om net te betaal vir dit wat ons wil kyk? Of gee beter opsies teen beter pryse?
Namibia, help me if I am wrong or plain stupid. Was vandag by Home Affairs. Hulle stuur my terug met aansoek van paspoort van ’n 13 jarige. Ek as ouer mag dit nie teken maar sy self. Ek sien trane en hartseer vir ouers.
Minister Nandi-Ndaitwah wil jy nog voorgee Namibiërs is onnosel? Leiers is korrup uit en uit.
Ek het Woensdag (9 Nov. 2016) gaan navrae doen by House & Home Wernhil Mall i.v.m iets wat hul geadverteer het in Maandag (7 Nov. 2016) se koerant en raai wat, nie een van hul personeel weet toe iets van die advertensie nie.
Na vele klagtes oor misdaad bedrywighede agter die Baines Sentrum by die speelparkie in Gouws straat het iemand die parkie en toilette nou silwer skoongemaak. Nou kan die inwonende misdadigers en dwelmsmouse darem hulle besigheid van ’n skoon plek af bedryf. Mooi man!
Met respek Hage vs Trump want hy het ’n ruggraat. Ek dink meer van iemand wat uit sy eie ’n verkeerde besluit maak as die politburo van Swapo se besluite wat die Swapo presidente so bestuur.
Ek haal my hoed af vir die skoolhoof van PSWN in Grootfontein en haar personeel. Woensdagaand se prysuitdeling het glad verloop. Die kinders het volle bors gesing sonder om herrinner te word. Welgedaan. Hou so aan!
Wees gewaarsku alle Windhoekers, die skelms kom elke dag weg met ’n selfoon handsak ens. Moenie jou handsak of enig iets in jou motor los nie. In Independence Avenue druk hulle ’n knoppie wanneer jy jou deur sluit en so kom hulle in jou motor en vat wat hulle wat hulle sien. Maak seker jou deur is gesluit voor jy wegstap asb.
All animals are equal but some are more equal than others. DSTV, hoekom betaal ons dieselfde subskripsie maar RSA het meer regte as ons Namibiërs? Buiten die sport (geen rugby hoogtepunte op catch-up sien ek ook) hoeveel kompetisies het DSTV wat onderaan geskryf is FOR RSA ONLY? Myns insiens almal!
Ettebab berig. Baie dankie vir die woorde van waar- en wysheid.
Aan die persoon wat raad soek vir helicobacter, kyk by Dischem is ’n natuurlike pil met die naam van mastic gum, moet saam met manuka heuning gebruik word. Ek kon nie manuka kry nie, toe gebruik ek appelasyn met mastic gum en laaste toets het gewys ek’s ontslae. Hallelujah ek prys die Here!
Geluk prof. Ernst Stals met die besondere toekenning wat u ontvang het. Só word Namibië se naam hoog gehou.
NEEEF will fail in that it will only benefit the already rich blacks and defeat the object of empowering the poor! The presently disadvantaged whites will partner well connected blacks and not the poor man on the street / rural areas! Think about that !
Daai peanuts: Mens, jy is ondankbaar! Kry vir jou ander werk. As jy werk soos jy praat is ek baie bly jy werk nie by my nie.
Bekommerde ouer - Dr Lemmer - die woord vrywillig verstaan jy nie né ? Jy wil ook alles verniet hê. Jou arme kind. Jy is ’n baie SWAK voorbeeld vir jou kind.
Keetmanshoop beplan hoe julle van SELCo gaan skei en N$10 miljoen gaan terug betaal. Vergaderings gaan nie julle huidige penarie verander nie. Beplan wie gaan volgende jaar dienslewering doen en werk daar aan. Word pro-aktief en nie re-aktief nie.
Ek wil ouers waarsku teen ’n skool in Windhoek wat hom voorgee as ’n geregistreerde Home School. Hulle is nie geregistreerd nie en die wet maak nie voorsiening vir Home Schools nie. Julle kinders se punte en toekomste is in gedrang.
N/aan ku sê het ’n klomp spotted hienas naby Aus vrygelaat wat al die wilde perde se vullens vang. Dis ’n ramp vir toerisme en die toekoms van ons erfenis.
Ek het jare gelede goeie behandeling ontvang vir helicobacter hier in Rehoboth by Dr van Wyk. Wat my bygebly het as les is ek was my hande amper heeldag en die kiem nie weer terug nie.
As Aranos polisie nie dronk aan diens is nie, dan bestuur hulle sonder lisensies. Traffic, jy soek ver die foute. Maak jou oL oop en sien wat aangaan! Jy skryf nou een en die volgende waarsku jy. Jy’s onregverdig.
Groot-Aub hoekom word die water deur die dag oop gemaak? Ons van Rooi Rand kry nie water nie, so ons vra maak die water 10 uur in die aand oop asb.
Hoekom kom WHS weg met moord? Verstaan tog mooi, skoolfonds vir sekondêre skole is afgeskaf! Hoekom kry ons skoolfonds rekeninge? Wat het geword vrywillige donasies? Ons betaal vir elke liewe funksie by die skool wat reg is – van atletiek tot matriekafskeid. Skool word in stand gehou deur borge. Nou moet ons betaal vir onderwysers se 14de tjeks!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie