SMS'e vir 14 Oktober 2020
SMS'e vir 14 Oktober 2020

SMS'e vir 14 Oktober 2020

". . . los toerisme . . ."
Mandy Rittmann
Ek sal graag van MoHSS wil weet of die Brave Warriors en die beamptes wat hulle vergesel het na Suid-Afrika vir die wedstryd teen Bafana Bafana gekwarantyn is of word na hul terugkoms in Namibië.

Kan dr. Shangula nie nou net verdwyn waar hy vandaan gekom het nie? Die glory van Govid-19 het nou grootliks afgeskuur. Gaan maak die verwaarloosde hospitale reg en los toerisme vir die mense wat weet.

I have the following question in Kamanjab. Looks like the Swapo Party in Kamanjab and there leaders, Cde Samora Katjau and Cde Ricardo and the followers in there march do not know the protocol rules via other parties that are busy with something or party activities. Saturday 10 October 2020 the LPM was busy at a house in the Kap & Bou settlement. The Swapo march come down the street, taking no notice of the LPM that was busy. They did not check the 10 metre distance. They act as if they are alone in town, no respect for any others. To the LPM, good manners from your supporters. No word was spoken, we just sat back and waited that Swapo march past and we did the LPM wave for them. LPM for Kamanjab, LPM for Namibia.

Bertha Tobias, sogenaamde aktivis, wil die privaatsektor vertel hoe húlle moet kapitaliseer teen geslagsgweld. Verregaande! Die president kapitaliseer net soos sy Noord-Koreaanse boetie deur toegeruste troepe onder betogers los te laat. Dit gaan net erger word. Sosialisme besig om te ontluik! - Peet Venter Snr

Ons sal wil weet of dit reg is dat die polisie in Klein-Aub mense met die vangwa uit die dorpie neem en hulle aanrand en in die veld aan hulle lot oorlaat. Die manne was lekke besope toe hulle hulself so geniet het, omdat hulle geregsdienaars is. Ons is moeg, ons is moeg!

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!