SMS'e vir 14 September 2021
SMS'e vir 14 September 2021

SMS'e vir 14 September 2021

"... tot niet sal gaan."
Mandy Rittmann
Ek wil net vra, sal al ons damme met drinkwater later soos die Goreangabdam lyk? En waar sal ons drinkwater kry wat skoon is? Wat is volgende wat tot niet sal gaan?

Wie dink me. Colette Riekert is sy om in die media haar mond uit te spoel oor die IEB internasionale kwalifikasie as ’n sogenaamde mindere kwalifikasie? - Peet Harmse

Swakker IEB-stelsel? Nogal ’n vermetele uitlating. Benoude katte maak benoude spronge.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!