SMS'e vir 15 April 2020
SMS'e vir 15 April 2020

SMS'e vir 15 April 2020

"...was hulle nou leeg..."
Mandy Rittmann
Ek is ’n ouman, en ek is op pensioen van N$1 300. Die tyd wat ek in die werk was, is het ek dubble tax betaal, super tax. Nou hierdie N$1 300 is net vir munisipaliteit vir water en krag. Ek het karre reggemaak, werk gedoen wat ek nie baie geld gemaak het nie. Foodbank, kry ek ook nie corona-geld nie. Regering, die minister weet tog ook N$1 300 is nie genoeg vir kos, water en elektrisiteit nie. Wat dink minister van ons oumense.

Gelukkig het ons damme goeie invloei gehad, anders was hulle nou al leeg met al die handewassery.

Ja nee, ek stem. Die pensioenarisse behoort ook van daardie geld te kry! Ons kry swaar hoor!

Kan die media (koerante) nie ’n burgerlike fonds stig, om geld in te samel vir ’n foodbank nie? Mense gaan honger ly!

Sisa Simandje. If you have got nothing to hide, why not give the LSN your co-operation? Your way of responding and reacting is rather suspicious.

Ja, ek stem saam met die leser. Die aktekantoor moet oop wees, want hulle het in elk geval so ’n hengse backlog wat hulle kan inhaal. Eie ondervinding het ook bepaal dat hulle een, of slegs twee persone in ’n kantoor is.

Dankie President Hage Geingob vir die biddag. Die woord van die Here sê, ken Hom in al jou weë en Hy sal jou paaie gelyk maak. Bring dan asseblief godsdiensonderrig weer by skole terug en heel ons land.

Is onse mense in Hentiesbaai gelukkig nie geraak met die binneperking van rondgaan en werk.

Kommentaar

Republikein 2024-12-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 20° | 30° Otjiwarongo: 17° | 26° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 18° | 29° Gobabis: 21° | 31° Henties Bay: 15° | 22° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 24° Rehoboth: 19° | 32° Mariental: 22° | 35° Keetmanshoop: 19° | 35° Aranos: 24° | 35° Lüderitz: 14° | 28° Ariamsvlei: 21° | 36° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 20° | 31° Lubumbashi: 17° | 30° Mbabane: 18° | 26° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 25° Lilongwe: 20° | 33° Maputo: 22° | 32° Windhoek: 18° | 29° Cape Town: 19° | 25° Durban: 22° | 28° Johannesburg: 19° | 27° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 31° Harare: 19° | 25° #REF! #REF!