SMS'e vir 15 Desember 2016
“. . . ’n opregte kampvegter vir die onderdruktes.”
Viva Clinton Swartbooi! Nou dit is 'n voorbeeld van 'n opregte kampvegter vir die onderdruktes. Mnr. Swartbooi, u het bewys dat u nie 'n lafaard is nie en u is meer volwasse as daardie wat jou beopdrag het om verskoning te vra omdat jy die waarheid gepraat het. Viva Swartbooi! Help ons om op te staan teenoor daardie verdrukkers wat ook die president insluit!
Jaag al die Chinese uit die land uit. Hulle het net korrupsie en misdaad kom aanhelp. Maar wie sal dit stop? Nie die president nie, en ook nie die minister nie. Dit is hul vriende. Waar gaan hul geld kry as hul 5 jaar verby is? Gaan lankal oor hul eie sakke vul in die parlement en nie oor my of oor jou nie. Hulle gee niks om vir die land nie, anders het hul iets daadwerkliks daaraan gedoen. – Anti-China
Thank you Mr President Hage for what you have done to Clinton. I can see that you are not a true leader. Its clear you are being controlled by someone that you are afraid of. I salute you Clinton for being a true leader.
Hoekom is daar nie foto''s van die Desert Dash se solo-ryers nie? Dis net spanne. Die solo-ryers het baie hard gewerk. Nie eens te praat van foto''s van die vroue nie. Net mooi niks nie.
Ek neem aan die apologie wat president Geingob verlang van mnr. Bernadus Swartbooi geld vir die hele Namavolk en alle minderheidsgroepe. Kom ons praat nou reguit met mekaar. Owamboland se inwoners het nie ''n duim grond verloor nie. Nou, met die feesseisoen sal hul in konvooie tou staan op pad huis toe na hul families. Waarna toe gaan die Namas en alle minderheidsgroepe? Khomas, Hardap en //Kharas is mos free Namibia. Ons moet nou seker ook apologie aanteken omdat ons bestaan, apologie aanteken omdat ons in ''n minerale ryk streek bly wat die politieke elite en side-kicks se happy hunting grounds geword het? En laastens, Namaland behoort aan sy Namas en afstammelinge en die volheid daarvan. – Axaro
Na aanleiding van die afdanking van mnr. Swartbooi: Ek verstaan die President se redenasie, MAAR mnr. Swartbooi het net in die openbaar gesê wat die publiek al lankal oor praat. Gaan kyk maar hoe lyk Voigtsgrund nog steeds na 26 jaar waar mense van die noorde geplaas is. Duisende hektaar wat tot die land se ekonomie miljoene dollars kon bydra, lê vrugteloos en die mense lê leeg en die gronddam is verwoes. Plaas die mense in die omgewing waar hul die soort boerdery ken. – Bekommerd van Whk
If one looks to the attendants who met with Bernadus then it was not a meeting but a mere intimidation for subjection. Thank God that due to peoples'' choice he is still in parliament and that he is no more on the behest of the president.
Renosterstropery: 45 (?) renosters gestroop, meeste in Etosha. Hoeveel olifante? 20 stropers vas wat weer op borg losgelaat word. Hoeveel Chinese gevang met horings wat weer bail kry en min. Shifeta sê stropery is nie ''n krisis nie? Skande!
My mede-landsburger wat skryf oor die Oosterse indringers: Al wat ons moet doen, is om hulle nie te ondersteun nie. Op die einde van die dag maak ons hulle so ryk. Ek stem saam met jou. Hulle moet uit ons land uit.
Polisie is nie net korrup nie, maar baie sloeragtig en baie stadig. Wag al 7 maande vir ''n vuurwapenlisensie... Waar in die polisiediens lê die vrotkol?
Swartbooi kry trekpas omdat hy regering gekritiseer het en president kan hire and fire soos hy lus voel sonder om redes te gee. Volg ons nou SA? Waar gaan ons heen? Dictatorship!
Wil net die ontvanger vra, is dit reg dat ''n pensioenaris wat afgetree het en nog gesond genoeg is om te werk, wat bedank het en twee derdes van haar pensioen belastingvry ontvang het, nou nog werk en nie meer ''n pensioen opbou by haar huidige werk nie, nog steeds belasting moet betaal? Dit is vreeslik hoe die mens belas word. Desember se bonus word sommer nege duisend belas? Dis 'n skande. Hulle moet kyk hoe loop hulle oumense in.
Dankie aan Republikein wat ons SMS'e vrywaar van laster. Soms raak 'n ou maar warm onder die kraag. Dankie nogmaals.
Ek stem volkome saam met alles wat Charl M. Opperman skryf, want dit is niks anders as die waarheid nie. Hy noem dinge wat ons hier ervaar en seermaak, maar waaroor ons maar liefs swyg. Nou wonder ek maar net vir wie almal hy sal om verskoning moet vra vir die waarheid.
Councillor RHB Regional Office Block A: Wil net graag weet wat van die beloftes geword het dat die toestelle binne ''n maand beskikbaar sal wees nadat ons ons goedkeuring gekry het? Is al egter naby die vierde maand en ons is nog steeds in afwagting. As ons bel, vertel hulle ons elke keer ''n ander storie en dat hulle nou met verlof gaan en dat ons moet wag tot volgende jaar. Wat lyk so? Ons is behoeftige mense wat ook net probeer om brood op die tafel te bring. Asb! Gee tog aandag aan ons noodkreet! – Teleurgestelde inwoner
Ons in Suider-Afrika moet groot genoeg wees om te besef dat weens ons geskiedenis ''n strata van mense van gemengde herkoms tot stand gekom het. Harembee moet ook ons insluit.
Bertie Kotze is hierdie ruïne nie op 'n plaas in die omgewing van Dordabis nie? – Oom Lood
Is Namibië nie dalk gedurende die vryheidstryd reeds aan China verkoop in ruil vir wapens nie? Chinese het woonreg verkry so ons sal nie maklik van hulle ontslae raak nie, want hulle het gekom om te bly.
Die bedekking van miershope met kondome tussen Okahandja en Karibib getuig van absolute swak smaak en oppervlakkigheid, niks minder as publieke onsedelikheid nie. Dis myns insiens meer bevorderlik vir onsedelikheid as wat dit voorkomend is.
I totally disagree with comments about Swartbooi that what the President did was wrong. Since this issue started, I didn't read in any news paper that he stated that he spoke to Utoni Nujoma and he didn't listen to him. As a leader you can not go public and talk about some one without stating that you tried your best to consult such person. The President did not say Swartbooi has no right to express himself because free expression is a right. As leaders we must be mature how we express ourselves especially when expression is about ethnic groups. Viva Cde President, Viva Omake!
Die Suid-Afrikaners is weer hier en sal weer toeslaan en duisende kabeljou wat kom broei, uitmoor. Ministry van nature conservation, asb. maak betyds die broeiplekke toe en police hulle, anders gaan kabeljou uitgeroei word.
Die persoon wat daai koerierdiens bussie se nommer vir die padblokkade gegee het, ek dink jy''t ''n goeie ding gedoen. Daai bussies het gemaak dat ek my dogter verloor het op 20 jaar. Daar was nie eens bloedtoetse gedoen nie. Ek huil nog nag en dag en hulle moet lekker MVA se geld sit en vreet.
Mense, vergeet dat Chinese uitgegooi/gestraf word. Hulle het open ticket tot alle crimes, want dis payback time!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie