SMS'e vir 15 Desember 2021
"...spesiale pryse..."
Gondwana kan weer vir ons Namibiërs spesiale pryse gee en ons sal hulle ondersteun. Hulle kan koste bespaar op die buffetetes.
Government please approve Covid booster shots in Namibia before the stock of vaccines available expires! Why wait and waste?
President Hage, kyk asseblief na die drankplekke. Dis nou erg. Die Take-Away maak Sondag toe en ons is al moedeloos. Beopdrag dan die polisie sodat hulle hul werk kan doen.
Kan ons wat AstraZeneca twee dosisse gekry het nou weer ’n derde dosis van Pfizer kry? Ek het verstaan dis ’n goeie kombinasie. Hoe lank na die tweede dosis kan ‘n mens die booster spuit neem? [Ons owerhede het nog nie toestemming vir die vermenging van verskillende entstowwe gegee nie. Daar is 'n ses maande wagtyd voor die derde dosis. - Redaksie]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie