SMS'e vir 15 Februarie 2019
". . . hulp van buite . . ."
Na aanleiding van hierdie vier vermeende moordverdagtes wat uit polisie-aanhouding te Swakopmund ontsnap het voel ek persoonlik dat hierdie polisielede geskors moet word sonder betaling en hulle ondersoek moet word. Was daar enige hulp van buite? Was daar hulp van die polisielede? Was daar enige selfone vanaf die aanhoudingselle gebruik? Hoe gereeld word hierdie selle gevisenteer? Is daar enige register van wanneer hierdie selle gevisenteer is?Ek persoonlik dink dit is nalatigheid aan die polisie se kant. Dit is hoekom die publiek geen vertroue meer in die polisie het nie.
Hoeveel keer gaan die Heckmair-saak nog toegelaat word om uitgestel te word? Hoeveel miljoene kos die 8 jaar saak nou al die belastingbetalers?
Papierlose parlement - gebedsaak. Die land is vol papierloses. Begin voor die deur? Staan op? - Dunaiski
Net twee buitelandse mediese studente slaag. Dit is goed dat hulle evalueer word en resultate sê nie veel vir die gehalte opleiding in die buiteland. Al weer gemorste “taxpayers money”. Kan die koerant asseblief publiek maak hoeveel studente in watter land studeer het? Sal interessant wees.
Twee dames trou op Swakop. Dalk is ek nou agter die klip, maar is dieselfde geslag huwelike wettig in Namibië? Indien wel, van wanneer af? Indien nie, hoe kon hulle trou en wie het hulle getrou en waar is hul huwelik geregistreer?
Cllr Chris. Hoekom wys jy die NFFV se foto’s by jou vergadering, want jy het hulle geborg vandat jy gekies is. Wys ons asseblief. - Anti Letta
Asseblief, kan die government na die hostelwerkers kyk. Mense gaan met hulle eie klere werk toe, het eens nie werkskoene. Dankie.
Uiters teleurstellend dat geen poging aangewend was om die opkomende jeug in die 20 km “Cycle Challenge” kategorie se tye en posisies te neem nie.
Die eienaar van die voertuig met die registrasienommer N 1191 R, jy stel tussen Rehoboth en Windhoek ander mense se lewens in gevaar.
Onwettige skool in Cimbebasia? Ons in Hochland park sukkel al jare met 'n onwettige kollege. Hulle het nie goedkeuring om besigheid daar te bedryf nie, en daar was ook ’n saak teen hulle gemaak van bedrog na hulle ’n dokument vervals het. Niks gebeur nie. Weet nie wie word betaal om te keer dat die plek toegemaak word nie.
Los vir Max: Jy is tog laf. Die gemors is al genoeg, ja, nou nog klankgemors by. Nee man, dink weer!
Borg: Laas wat ek kan onthou, is daar ’n helse verskil tussen bedrog en dwelms smokkel.
HPCNA don’t allow poorly trained doctors to come and kill our people. I heard, that some did bad in matric, now they are here wanting to practice as medical doctors.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie