SMS'e vir 15 Julie 2019
". . . huil oor die duisende bome . . ."
Dippenaar-saak: Hoekom was daar nie 'n aparte ondersoek ingestel teen die padskraper wat die bewysstukke van Havenga vernietig het nie?
Lesersbrief: “Tree die regering aan in die hof”. Stem ten volle saam met jou! Ek is een van die min wat per SMS my stem dik gemaak het teen die tabakplantasie. Kan huil oor die duisende bome wat moet waai! Nou sê jy principle description of business was changed to manufacturing of tobacco production import and export and clearance? Dis onverantwoordelik wat die government daar vir hul Chinese vriende toelaat, sonder genoeg ondersoek. Kyk ook die artikel in Windhoek Observer van 28 Junie 2019 oor die Chinese funding van 730 miljoen Swapo headquarters in ruil vir 'n plaas en 4 EPL's. Die land behoort nie aan die Swapo-party. Is dit legal dat hulle dit kan weggee?
Katrina Hanse-Himarwa: The labour law says that if you resign you forfeit all pension benefits. This means that you don't get full pension, only get paid out what you paid in from your basic salary, not the package which includes all benefits like housing, travel and all the luxury allowances ministers get. I hope Calle remembers this when paying her out. In fact, publish her detailed payout. The people have a right to know.
Die polisie van Otjiwarongo is korrup. Hulle is nou debt collectors; dreig jou as jy nie betaal, sluit hul jou toe, maar gaan drink in uniform met polisiekar.
Ek wil net weet waar moet ons die probleem vat? Ons grader operators word net betaal soos die contractors wil, waarvan ons N$300 000 se werk inskraap per maand. N$9 000 is die hoogste. Wat maak jy met dit as die lewe so duur geraak het na jy so hard werk elke maand en in die veld slaap? Government, help ons asseblief, dit is orals in Namibië. Sonder ons is die paaie niks werd nie.
Afrikaner- tradisionele raad. Hoeveel councillors het ons? Ek dink Karl is net orals, hy meng orals in ander se verantwoordelikhede in, hy doen alles. Ons dink die chief moet sy vlerke knip. Van landbou, notifications, jeug, orals. Nee, nee, hy het te veel mag. Actually moet hy vervang word. Hy is nie deel van ons mense wat nou die dag Afrikaners geword het.
Kyk vanoggend na die ou Usakos-stasie in die sestigs, die ou SAS se hub in Namibië. Toe was die spoorweë ook 'n werkverskaffer vir die blankes, maar 80% van die werksmag was hande-arbeiders met min skoolopleiding. Hulle het egter (gebuig) gewerk. Ook het hul families gehad om voor te sorg, huise en rekeninge om te betaal met 'n salaris van plus minus N$38 per maand, maar so dankbaar vir 'n werk. – Ruben
Air Namibia, it is true that you employed 8 Embraer first officers who have not qualified as they can't pass their rating and have been paying full salaries as qualified FOs for two years and they are sitting at home at the expense of the taxpayer? Un-flippen believable! Heads should roll and the CEO should be made to pay back the money out of his pocket.
Met vreesagtige kompromerende stilswye en blinde lojaliteit het ons toegelaat dat Swapo ubermag bekom en nou oorlog op ons verklaar het. – Rooi Olifant
Katrina: Ronnie Swartz, onthou net dat die God van geregtigheid ook die duiwel se aanhangers straf. So pasop vir wie jy aanhang.
Dink ek ook mos. Antie Katrina kry 'n golden handshake, dit sal sweerlik so wees. Almal wat haar sooo jammer kry moenie wees. Sy sal steeds lekkerder leef as al julle klomp.
Is ek tevrede oor die saak van die minister Katrina? Ja. Sy't haar man gestaan soos enigiemand anders sou doen. Moet haar nie kruisig nie. Die groot vraag aan die klok is wat van die ander goewerneurs waar jy niks hoor? Kom nou, niemand is sonder sonde nie. Sy moes nie bedank het nie as minister. Dis 'n daad wat van 2012/11 af aankom. Dit gee my nog die wete dat Namibiërs nie vergewensgesind is nie. Hierdie saak moes binne 1 en 1/2 jaar afgehandel gewees het. Sodat hierdie vernedering gespaar kon gewees het.
“Polisie sorg dat toergroep veilig reis”. Wat 'n wonderlike storie. Goed gedoen, insp. Simeon Kasheeta. Jy verstaan waaroor toerisme in die land moet gaan!
Ek wonder net: Is hierdie boere wat so deur die NDF aangerand is regte boere of nagemaakte boere?
City Police, by die 4-rigting stop by Mahatma Ghandi en Randstr. in Khd gaan nog baie ongelukke plaasvind, veral in die nag. Motoriste stop nie.
Otjiwarongo. Vir 2de keer jack knife lorries met sleepwa in hoofstraat! Kan hul nie die lang straat gebruik van Whk en Otavi se kant om uit hoofstraat te bly om so iets te verhoed? – Inwoner
Ek wonder maar net. Die polisie wat opgeroep word, daar is nie een keer van die ander nasies opgeroep in die Khomasstreek, net een groep. En hoekom mense wat in Rundu, Ongwediva, Oshakati posbusse het in Khomas-oproep? Dis rassediskriminasie?
Namens die inwoners van Huis Palms wil ons graag baie dankie sê aan Live to Ride Walvisbaai vir die geskenkpakkies wat hulle op Saterdag 13 Julie 2019 uitgedeel het. Ons waardeer dit. Mag die Here julle seën. Nogmaals baie dankie!
As enigiemand weet waar Celine (Soekie) Klukowski haar in Windhoek bevind, kontak 081 808 9734. Sal baie gewaardeer word.
Weet iemand wie ou posseëls kan waardeer? – 081 616 5755

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie