SMS'e vir 15 Mei 2017
“...jubel en juig...”
Meneer die President! Hoekom nou al die tyd en geld mors met kommissievergaderings en byeenkomste regoor die land om “kamma” die volk se mening oor die onsinnige tydsverandering te kry? Dit is alom bekend dat die meerderheid slegs een tyd wil hê. Vir wie probeer u daarmee bluf? In 1994 het meneer Nujoma en kollegas alleen besluit dat wintertyd nodig is en dit toe net ingestel. U moet liewer vir lady Ithana uittrap omdat sy nie u opdrag aan haar begin verlede jaar stiptelik en nougeset uitgevoer het nie. – Eddie (Agtergrond: Die tydsverandering is deur die parlement aanvaar op grond van ‘n destydse voorstel deur die DTA.)
Die fokusartkel oor Duitse kolonialisme in Vrydag se Republikein is baie tydig. Tereg net fragmente as die president se arrogansie as maatstaf geneem moet word. Hy verwys neerhalend na mede-Namibiërs se sogenaamde gierigheid en laat sy kop dwaal oor watter voertuie deur die Namas/Herero’s met reparasiegeld aangeskaf sal word. As dit die lae maatstaf is waarmee die staatshoof hierdie sensitiewe kwessie benader voorspel dit niks goeds nie. (Oupa Peet)
Ek wil weet hoe lank moet die staatsmense nog wag vir die oortyd. Laat weet, asseblief. Dit is twee maande.
Ek was die naweek in Ai-Ais. Wat n’ verwaarlosing. Geen herstel.
Sekretaris van Hardap, ons “support staff” val mos ook onder “non teaching staff” so ons het gegaan en is veilig terug. “Sorry,” Sekkie.
Ons, die gemeenskap van Groot Aub, dra hiermee ons dank en waardering oor aan die Roads’ Authority en Ondam Ekondo Investment vir die opsit van padtekens op ons hoofpad D1320, wat ook ons hoofstraat is. – Manie Ross
In verband met die Royal Cruiser, kompetisie van Woermann Brock, op die “till slip” verskyn geen nommer nie? “Sms the keywords Royal Cruiser and your till slip nr. to 33133.” Verduidelik asseblief, Woermann Brock.
As jy fees vier ter ere van ’n groot gees soos Martin Luther, jubel en juig jy voor die Here en hou nie ’n danskompetisie vir pastore nie. Of is dit ’n kwessie van die doel heilig die middel? Julle besef nie hoeveel siele en lidmate ons verloor nie.
Just read that Edgars CBD Branch in Swakopmund closed down, sad! What we badly need in Swakopmund is Game, Hifi Corp and Incredible Connection!
Die tydperk toe mnr. De Koe met by die dam was toe het ons nie sulke probleme gehad nie.
Ek soek asseblief raad vir vlekke in die gesig. – 081 421 2404
Ek soek asseblief raad vir vratte op die vingers van dogtertjie wat onder die naels ingroei. Ek is raadop en desperaat.
Die persoon wat ‘n vraag oor ‘n Jooste silinder gehad het, kan my kontak. – 085 560 0510

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie