SMS'e vir 15 November 2017
“. . .Pasop, Namibië is op pad. . .”
Publiek stil oor Rus se grondplan? “No way” - as die “government” dit toelaat, skreeu dit van dubbele standaarde en ander dinge. Baie mense het daarteen gekap! Rus huil oor kostes van renosterverlies en enting, maar het nog der miljoene om nog drie plase te koop en smeer? Siek.
Perde vir slagting Republikein 13 November 2017: So 'n paar jaar gelede het een van daardie groot koeltrokke in die suide van Namibië in die Berseba-omgewing perde en donkies opgekoop. Ek werk in Windhoek en was ingelig dat my perde en donkies aangejaag en aan die kopers verkoop is. Geen vrae, geen brandmerke maak saak nie. Die diere was geskiet en met 'n koeltrok vervoer. Velle net daar gelos.
Geingob's security tightened: Why, what is he scared of? He always seems to be fleeing (from what?) when under way with his motorcade at breakneck speed through robots, stop streets endangering motorists?
Wat het Springbok-rugby en Zuma in gemeen? Onvoorspelbare skommelinge. Pasop, Namibië-rugby is op pad World Cup toe. Dit sal Omake, Omake op die beste wees.
Namibia Ambassador to Germany named in Paradise Papers for companies in tax havens to avoid paying taxes in own country - not only him, many other highly placed Namibians while we desperately need their tax money. On the other hand it is understandable as tax moneys get squandered, misused, wasted and misappropriated anyway?
Helmut Angula and Nahas Angula are both against Katuutire Kaura joining Swapo seemingly because he allegedly insulted founding President Nujoma in Geneva in 1980s long before Namibia's independence. Are the two gentlemen also implying that the very same President Nujoma's policy of national reconciliation was ill conceived and not their Swapo decision? Does it mean that the policy of national reconciliation is just mere window-dressing to impress or fool the world while practising the opposite? Power-hunger makes some people confused and blind to reality. Just look at the composition of Team Swapo in the picture.
Daar is nog 'n dwelmsmokkelaar in Petuniastraat. Hy verkoop oor die muur en in die rivier. Dit is sy pa se huis. Waar sal dit ophou? Papawerstraat en Petuniastraat, hou op - julle sal eendag gevang word. Die een wat nou verkoop, kom uit die tronk, maar staan op en gaan werk.
Haibo, Haibo Mr. President en Team Hage. Please stop the campaining and assist us first. The Ex TCL mine workers. As soon as we receive our robbed pensions, we can vote for you. We are many ex workers. No help, no vote.
Wie se idee was dit tog om “Praat Saam” agter in die koerant te plaas. Dit is die eerste ding waarvoor jy uitgesien het as jy die koerant oopmaak. Sit dit asseblief terug waar dit hoort!
Agriculture takes in 82 struggle kids an eyeblinder! Did not a newspaper last week report that all abandoned the project? (Shame! Work too hard?) Except the project leader who is running it by herself now?
Ek nie 'n rugbykenner nie, maar wonder waarom die bal vorentoe skop in opponente se hande in plaas van dit te speel. Hou dan op as dit nie werk nie. Dit is 'n baie dom ding om te doen!
Fabelagtige, natuurskone Hentiesbaai beskik nie oor 'n hawe of visserbote nie. Daardeur is dit nie 'n vissersdorpie nie. Dit gesê, is dit wel 'n uitstekende suip- en hengelbestemming. Uit die aard van die saak tien maal meer so oor vakansietye. - George
Lion conflict in Kunene: If Nature Conservation had fixed the fence, this would not have happened! Even the farmers jumped in and helped. Question is where did that money go to? Can government do anything right and within tender cost?
Ek het ou koerante vir Afrika! Stel iemand belang? Skakel 081 324 3702. - Karasburg
Ek wil julle net gelukwens met die gereelde rubriek "Sê maar net". Ek ervaar Karin Eloff se bydraes altyd leesbaar, prikkelend en terapeuties positief. - D Potgieter
Government burning our money as it pleases on corrupt and bloated projects. I quote from the South-Africa media: “We the people, the taxpayers still have the final say on whether or not this society can operate. Money wasted does not belong to the government, it is our money entrusted to government.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie