SMS'e vir 15 November 2021
"...dierbare troeteldiere..."
Ek is hoogs geskok om uit te vind dat daar ’n konynplaas op Karibib bestaan. Dis ’n skande! Is dit nie erg genoeg dat party mense honde en katte steel om kapanas te maak nie? Konyne maak dierbare troeteldiere, hulle is mos nie eetgoed nie, behalwe as jy ’n jakkals of ’n roofvoël is. Dis aanstootlik verby! - Genevieve
Hoe in hemelsnaam kan die wet ’n konynboerdery en -slagtery in Namibië toelaat? Is ons land dan rerig so agterlik? - Justina
Stem saam met die WhatsApp oor die wegsteek van Karl Birkenstock by die T20 Wêreldbeker. Hy sou beslis meer bygedra het. Onverstaanbare keuse. - BRS

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie