SMS'e vir 16 Julie 2018
SMS'e vir 16 Julie 2018

SMS'e vir 16 Julie 2018

"Hoe sal ons ooit gelykheid kry?"
Dani Booysen
Minister Shifeta. Ter verdediging van die verbod op die plaas van jagters se foto’s op sosiale media: “riglyne wat verhoed dat jagters se optrede die bedryf skade berokken“ is bespreek. Wat wil hulle wegsteek? Namibië verdedig persvryheid ook op sosiale media! - Laetitia

Frank Fredericks is in 2017 "suspended for corruption" deur die IOC. Is hy skuldig of onskuldig bevind? Indien onskuldig, geen probleem met standbeeld. Indien skuldig, geen standbeeld.

Calle target die “poor” wat besighede het? Hoekom nie die rykes hoër "tax" en die arm mense wat sukkel om ’n bestaan te maak uitlos?

Father who killed his two children back in 2009, nearly 10 years ago only now sentenced to two life sentences, but can apply for parole in 25 years? What a sick justice system we have.

Van looitjie getik om die kapana-mense en taxi's te wil belas. Hoe sal ons ooit gelykheid in die land kan kry?

According to article in the Namibian Sun the controversial 14 billion, 10 000 hectare tobacco project between two politically connected businessmen and the Chinese (who partnered them due to their political connections) seems to be a done deal already before being presented to cabinet as the EPZ licence was already obtained and in 2014 the environmental ministry already awarded an environmental clearance? Allegedly one of them sold their interest to the Chinese for U$5 million. Once again Namibians have been lied to and eye blinded? Shocking!

Coastal environment degradation ticking time bomb! Environment ministry failed dismally at doing any such work at the coast which as suspected all along puts big question marks to all the environment studies that were done at the coast for projects like phosphate mining, Desert Rose etc. putting our ecosystem and pristine untouched beaches in Dorob Park at huge risk. Please note that environment ministry should legally be prohibited from sanctioning any such studies as the environment ministry failed in their mandate. What have the staff been paid for all these years?

Skole en nogmaals skole! Ek wil net noem dat ek nie weer ’n boks met "stationery" sal koop nie. Julle sal my nie glo nie, ek het 12 van die Pritt gekry en die ander goed was net so dubbeld. Glo my vry, ek koop nie weer volgende jaar nie. Ek koop liewer los skoolgoed by die winkel en dit is twee kinders. Die bokse was van N$500 tot N$800. Nee dankie, dan vra die skool nog steeds by jou.

Mooi so, wyse groot man. Jy is reg president Geingob dat u ’n kantoor gebou het. Bou tog bekostigbare twee kamertjies vir die jong werkers. Wie nie betaal nie, moet plek maak vir die wat sal betaal, daar's dit. Wie sal nie daarvan hou nie? Net die wat werk, die wat werk los moet net uit! - Oumaros

Fisu werêld 7’s vrouerugby raak nou vernederend en skandalig. Wil julle sê in byna twee jaar kon die "host country" nie 10 spelers bymekaar kry nie? Volgens vroeë nuusvrystellings was daar al 100 plus spelers. Bollie.

Ek will net vra. Ek het by my oom dertien bokke gekoop. Nadat ons gestry het, het die man die bokke kom terugneem. Hoe moet ek maak? Skakel my op 081 378 6609.

Wens die PS en minister kom sit vir eendag in die klaskamer en hoor hoe hoes die kinders. Dit is baie erg. Verander net asseblief die kwartale. Dink aan ons kinders se gesondheid.

Ek wonder maar net. . . Die persoon wat die Dooie See besoek het, was seker êrens in Afrika. Die Dooie See is groot. My ondervinding was een van genot, skoon en dryf op jou rug.

Wonder hoekom GRN vir ure lank in die skaduwee parkeer regoor Schanzenweg 33-38, terwyl daar oral parkeerareas is? Die swart motor in die donker skaduwee versper motoriste se uitsig.

Ek is ’n baie trotse lid van NMC. Gaan by baie kantore oral in ons land, dan kyk jy watter soort diens jy kry. Soms lyk dit asof die kat jou daar ingedra het, maar by NMC se kantoor op Walvis is jy nie net ’n nommer nie. Hulle loop die ekstra myl met jou, vriendelik en verdraagsaam. Ek is ’n pensioenaris, maar hier bly ek en my vrou tot die bitter einde. Julle vyf, “keep it up”.

Ek wil net graag aan Mercy Hoabes by Bokomo Windhoek baie, baie dankie sê vir haar diens wat sy aan ons lewer. Mercy, ek hoop daar kan meer mense soos jy wees. Met jou kan Bokomo nog baie ver kom. Ek hoop Bokomo Windhoek waardeer jou. "Go girl." ’n Baie tevrede kliënt uit Gibeon. Ek hoop jou base sien my SMS.

Ek gaan doen vandag navraag by Swakop "Town Council". 'n Dame help my, maar baie arrogant en beledigend. Man, blatant onbeskof, as jy my vra. Wat het geword van kliëntediens?

Ek is tog op soek na ou komberse en warm klere, babaklere wat u nie gebruik nie asseblief. Kontak 08 1499 2720.

Ek is op soek na ou sinkplate wat u nie meer gebruik nie. Asseblief, wat rond lê op u erf. - 081 358 3376

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer