SMS'e vir 16 Julie 2020
SMS'e vir 16 Julie 2020

SMS'e vir 16 Julie 2020

". . . baie wat ontbloot moet word . . ."
Mandy Rittmann
Hoekom word lyke vir corona getoets? Wat is die doel van dit? Namibië se coronasterftes is al klaar ’n gekonkel.

In Usakos word houtskool verpak in die ou spoorwegwerkswinkel. So besoedel hulle die hele dorp met houtskoolstof. As die wind uit die weste waai, dan kry die bo-dorp die stof en waai die wind uit die ooste, dan is die onderdorp in die koolstof. Wat van die houtskoolstof wat die inwoners in asem, wat hulle siek maak? Die fyn stof sal vir jare daar wees. Is daar dalk iemend wat kan raad gee hoe om hierdie houtskoolverpakking uit die dorp te kry?

Wanneer word daar ’n biddag vir Covid gehou?

Hoekom het Namibië nie ondersoekende joernaliste nie, of as hulle bestaan, identifiseer hulle. Daar is baie wat ontbloot moet word, veral nou dat opposisie sy regmatige plek duidelik maak.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!