SMS'e vir 16 Junie 2016
SMS'e vir 16 Junie 2016

SMS'e vir 16 Junie 2016

Gerine Hoff
Weet die mense ooit almal van die waterbeperkings? Ek het verlede week ’n werker gevra om ’n sekere area skoon te maak menende met ’n besem vee. Toe ek weer sien, het hy ywerig die tuinslang beet. Hy weet van geen waterprobleme nie. Nou wil ek graag weet, doen ons munisipaliteit genoeg om al die mense in te lig, selfs dié wat nie koerant lees of TV’s besit nie?

"Tussen 300 en 400 karwasserye waarvan minder as 30 wettig is." Hoeveel tax verloor die regering per maand? En met sjebeens, 2 000 ongeregistreerde taxis, straatverkopers en karopassers. Die lys kan lank word. Dan soek julle by MY ekstra belasting? Ek wat reeds ’n betaler is? Basta! Kry jou huis eers in orde voordat jy na my kyk.

Dit is opvallend dat die algemene Namibiese motorbestuurder hom weinig steur of geen aandag skenk aan amptelike padtekens op ons paaie nie! As die padowerheid (of kontrakteurs) se padtekens opgestel is dat onderhoudswerk aan die pad gedoen word en dat die spoedbeperking vir die betrokke area nét 60 km per uur mag wees, dan word daarmee bedoel NÉT 60 KPU! Die rede: Omdat na behoorlike evaluering deur die kontrakteur dit ’n veiliger spoed is en kanse vir ongelukke en gevolglike verlies aan lewens groter kan wees as normaal sou dit oorskry word. Meeste van die bestuurders jaag egter teen hul eie spoed in hierdie konstruksie-areas wat hulle dink veilig is. Ek en jy, kom ons stel ’n voorbeeld vir mededrywers en hou streng by verlangde spoedbeperkings.

Hoe siek kan mense nog raak om die leeus dood te maak? Hulle het geen gevoel vir ’n dier of vir hulself nie!

Terloops gehoor. As jy nou ’n reënwater-opgaartenk wil koop, moet jy eers ’n toestemmingsbrief kry by die CoW. Hulle keur dit af. Hoekom mag mens nie meer water opgaar nie? As ek die reënwater gebruik om wasgoed te was en toilette mee te spoel, verskaf ek water aan die stelsel en is daar méér water in omloop. Elke huishouding kan dus bydra met waterberging en dit sal nie noodwendig die verbruik van munisipale water heeltemal inkort nie.

Die slagting op die paaie is as gevolg van geen respek vir ’n medepadverbruikers, ongeduld en arrogansie. En natuurlik geen gereg nie. Mense vat onnodige kanse.

Meeste kinders se vaders is seker getroude manne, dis hoekom daar nie melding gemaak word van vaders nie. Sê maar net. Onmoontlik dat iemand net ’n moeder het.

Vir dae lank vir NWR Reservations (Windhoek) per telefoon probeer kontak. Moes ten duurste na musiek luister sonder reaksie. E-posse ook onbeantwoord. Word uiteindelik gehelp toe ons na 400 km se reis by NWR se hoofkantoor in Independence Avenue, Windhoek, kon bespreek. Die dame wat die geld ontvang, het haar telefoon op die mikkie teruggeplaas toe sy sien ek kyk daarna. Hoeveel inkomste verloor NWR /Namibië a.g.v. sulke hopelose (geen) diens? NWR, julle plaas verniet duur advertensies met al die kontakbesonderhede (Popa-valle bv.) en die mense beantwoord nie in Windhoek die telefoon nie. “Your call is important to us” Wat ’n grappie! Minister, help asb.! So kan dit nie aangaan nie. Greeff-familie, Otavi

Ek stem 100% saam met die persoon wat kla oor die voëls van Hegnerstraat Pioniers­park uit. 1. Dis ’n aaklige doodsgeluid. Maak plan of óns gaan.

NBC Sport, dankie vir Euro 2016 op NBC 3 of Kanaal 103. Jammer net dat dit nie meer geadverteer is nie.

Gemeenskap van RHB, ek dink julle moet tog vir past. Thaniseb uitlos. Sien julle nie dat hy stil is nie? Hy bly stil, want die Here sal vir hom antwoord. Daar is ander pastore wat erger dinge doen wat ons ken. Leë blikke maak die meeste geraas. Ek pyn vir past. Thaniseb.

Baie mense weet van die ATKV (Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging) van SA. Wonder nou wie kan ons meer vertel van die ATKB (Afrikaanse Taal- en Kultuurbond) van Namibië?

Mnr. Gomaseb van D.D #Guibeb skool (Mariental): U is tops. Dankie dat u ons skool se naam so hoog hou plaaslik, nasionaal en internasionaal. God sien wat u doen! Ek is trots op u! Witbooi-ouer

Die mense wat graag SMS’e oor die ELKRN wil skryf, skryf tog die regte goed of moenie skryf nie! Die visebiskop of pastoor Tiboth is totaal onskuldig in dit wat by Ebenhaeser die afgelope weke aangegaan het. "Deputy bishop attacks and chases a fellow pastor from the temple of God". Hoekom moet ons sulke leuens versprei en onskuldige mense so versleg? Dit is ’n leuen! Ek is bly dat sulke mense nie my vriende is nie. Stop die leuens asseblief!

Dames asb., moet NOOIT jou handsak in jou kar los nie. Dra dit te alle tye teen jou lyf. Haal net af as jy by jou bestemming kom. Raak slim asb!

Ek is op van mense wat kla oor honde se blaf. ’n Opgevoede mens sorg dat jou honde nie ’n steurnis is vir jou bure nie en werk aan goeie buurmanskap.

Kan me. Geingos vir ons op Gobabis help. Ons van Rakatuka se oumense wag nog ons erwe vir Saamstaan. Dis al jare wat ons net betaal, maar ons wag nog. Waantoe gaan ons gelde? Munisipaliteit van Gobabis, ons bly in mense se jaards en mense soek ons nie meer nie, want die erwe staan nog.

Jy leef vroom, werk baie hard en spaar jou hele lewe lank vir jou oudag, aftrede en so ook vir die onvoorsienbare. Dan is jy oud, dis jou aftrede en tyd om nou deur te bring en dinge te doen wat jy nooit voorheen kon nie. Maar dan stap die onvoorsienbare in sonder om te klop - en jy sterf. Regverdig? –NiJob

Gibeon-inwoners wees op jul hoede as jul snags beweeg of iewers gaan kuier. Daar is 2 vuil booswigte wat weerlose mense roof en aanrand. Verlede Woensdagaand is ’n arme weerlose man van sy ongeskiktheidstoelaag geroof en lelik aangerand tussen Dolphinklub en Pequena-winkel. Councillors en leiers, die dorp word ’n misdaadnes. Dis ’n crime. Jul hoort nie op ons mooi dorp nie. Leiers, kom ons bekamp misdaad.

Wil graag weet, wat het van die Shoprite free life cover geword wat met Trustco gesamentlik was?

Knoffel laat jou gewig verloor. Mense staan so ver van jou af jy lyk klein vir hulle – Amby

Nou as ons land aan die Chinese verkoop is, hoekom ondersteun ons nog hulle en die verkopers se besighede en stem nog boonop vir die verkopers? Ons kan mos ons stem en geld laat geld of hoe? Almal van ons.

Toe ek jonk was, het ons gewoonlik om die ander persoon 'n “les te leer” ’n erge probleem met die vuiste uit die weg geruim. Deesdae word daar geen “les meer geleer” nie - die probleem (persoon) word met 'n okapi, panga of die grootste krybare klip of baksteen permanent uit die weg geruim! – Sela

Die Lutherse kerk in Rehoboth het reeds 2 skeurings belewe en dit was pynlik. Ebenaezer gemeente het onder protes uit Paulus gemeente geloop en nou staar die Ebenaezer gemeente weer ’n skeuring in die gesig. Dit gaan soos ’n veldbrand versprei en baie gemeentes gaan volg. Laat die biskop uit sy gemaksone opstaan en die kerk red want die bloed van hierdie mense sal van sy hande geëis word. Bishop, its later than you think. Hulle wat vandag kamma met u staan, gaan u alleen in die duisternis laat. Mark my words today. Die skrif is teen die muur. Geweeg en te lig bevind.

Kommentaar

Republikein 2024-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Rugby World Cup U20: Wales U20 34 vs 41 New Zealand U20 | South Africa U20 57 vs 7 Fiji U20 | Australia U20 35 vs 11 Georgia U20 | Ireland U20 55 vs 15 Italy U20 | England U20 40 vs 21 Argentina U20 | France U20 49 vs 12 Spain U20 Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 12° | 32° Eenhana: 12° | 32° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 15° | 27° Otjiwarongo: 8° | 27° Omaruru: 9° | 27° Windhoek: 7° | 24° Gobabis: 8° | 27° Henties Bay: 10° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:44, High tide: 13:07, Low Tide: 18:54, High tide: 01:19 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:42, High tide: 13:05, Low Tide: 18:52, High tide: 01:17 Walvis Bay: 11° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:42, High tide: 13:04, Low Tide: 18:52, High tide: 01:16 Rehoboth: 7° | 25° Mariental: 8° | 23° Keetmanshoop: 8° | 21° Aranos: 8° | 25° Lüderitz: 11° | 20° Ariamsvlei: 9° | 21° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 10° | 26° Lubumbashi: 11° | 28° Mbabane: 11° | 27° Maseru: 6° | 18° Antananarivo: 6° | 21° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 15° | 30° Windhoek: 7° | 24° Cape Town: 12° | 15° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 12° | 19° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.55 | EUR to NAD 19.98 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.62 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.77 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.26 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.38 | USD to AOA 862 | USD to BWP 13.66 | USD to EGP 48.11 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1504.9 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 23.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1772.61 Down -1.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13245.01 Down -0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27985.89 Up +0.06% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9374.78 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.98/OZ DOWN -0.004 | Copper US$ 4.42/lb UP +0.25% | Zinc US$ 2 930.50/T DOWN -0.14% | Brent Crude Oil US$ 87.28/BBP DOWN -0.0005 | Platinum US$ 994.06/OZ UP +1.74% Sport results: Rugby World Cup U20: Wales U20 34 vs 41 New Zealand U20 | South Africa U20 57 vs 7 Fiji U20 | Australia U20 35 vs 11 Georgia U20 | Ireland U20 55 vs 15 Italy U20 | England U20 40 vs 21 Argentina U20 | France U20 49 vs 12 Spain U20 Weather: Katima Mulilo: 11° | 30° Rundu: 12° | 32° Eenhana: 12° | 32° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 15° | 27° Otjiwarongo: 8° | 27° Omaruru: 9° | 27° Windhoek: 7° | 24° Gobabis: 8° | 27° Henties Bay: 10° | 18° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:44, High tide: 13:07, Low Tide: 18:54, High tide: 01:19 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:42, High tide: 13:05, Low Tide: 18:52, High tide: 01:17 Walvis Bay: 11° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:42, High tide: 13:04, Low Tide: 18:52, High tide: 01:16 Rehoboth: 7° | 25° Mariental: 8° | 23° Keetmanshoop: 8° | 21° Aranos: 8° | 25° Lüderitz: 11° | 20° Ariamsvlei: 9° | 21° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 10° | 26° Lubumbashi: 11° | 28° Mbabane: 11° | 27° Maseru: 6° | 18° Antananarivo: 6° | 21° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 15° | 30° Windhoek: 7° | 24° Cape Town: 12° | 15° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 12° | 19° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.55 | EUR to NAD 19.98 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.62 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.77 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.26 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.38 | USD to AOA 862 | USD to BWP 13.66 | USD to EGP 48.11 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1504.9 | USD to ZAR 18.62 | USD to ZMW 23.95 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1772.61 Down -1.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13245.01 Down -0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27985.89 Up +0.06% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9374.78 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.98/OZ DOWN -0.004 | Copper US$ 4.42/lb UP +0.25% | Zinc US$ 2 930.50/T DOWN -0.14% | Brent Crude Oil US$ 87.28/BBP DOWN -0.0005 | Platinum US$ 994.06/OZ UP +1.74%