SMS'e vir 16 Mei 2019
"Ons diere vrek."
Hoekom betaal inkomste nie die boere uit, dat hulle solank voer koop terwyl die droogtehulp nog sloer? Help! Ons diere vrek.
Kyk na “snapshot of Namibia’s population in 2018”. Totaal 2 413 643. Age profile totaal 1 621 124? Wat van die verskil van 792 519? Waar val hulle in?
Om ’n land te wil regeer, beteken mos mens moet ook vir die toekoms kan beplan, of is ek verkeerd? Sou dit nie dalk beter gewees het om Neckartaldam se uitgawes te bestee het om watersekuriteit vir die hoofstad te verseker nie?
Sorry, Windhoek, ons Marientallers kan nie vir julle water gee nie. Die Hardapdam is leeg!
Crisis at Hardap dam. Only enough water for less than a year and it’s irrigation projects? You only have yourselves to blame government. You had the brainwave and opened the sluices and wasted millions of cubic meters of water to divert it to the Neckartal dam, which came nowhere even near the Neckartal and vanished into the sand! When are you going to start thinking something through properly before acting on impulse and wasting millions?
Congratulations to Ananias Shikongo for making the top 3 list in the Regional Annual Sports Awards (RASA). Ananias is the only Namibian athlete making the list. Since Mwiya is in the CA post of the NSC, the overall standard in sport took a huge decline. - Anita de Klerk
Namibië se regering behoort hulle te skaam oor die toestand van die grondpaaie. Hulle wil toeriste hê, maar van Sossusvlei na Swakopmund is die paaie onrybaar. Busse word omgegooi en so verloor elke bus ten minste twee bande. Dit maak dit baie ongerieflik vir die toeriste.
Two journalists who voted twice in SA to test the voting system in court. Question is, if the system can trace the perpetrators your vote is not a secret!
Driver of grey Jetta N 250 AR please do not overtake in the face of oncoming traffic like on past Sunday, between Swakopmund and Usakos.
Ons almal beplan vooruit. Moenie vir ons dom sien, terwyl julle self agter die gordyn is nie. Registrasie was verlede jaar en julle het geweet die man se ouderdom sou verander, maar in elk geval was hy verlede jaar daar. Toe was hy al verby 60 op pad 61 toe. Boonop is die man sieklik en het soveel verkeerde goed gedoen tot hede. Wat wil julle regverdig en hoekom moet net ’n sekere tribe die ding verdedig?
Mnr. Kahimise maak asseblief die ligpaal by Thlabanelo-winkel reg, Paul Moggabestraat.Kan die polisie asseblief iets doen in gemengde lokasie. Die tjotjies roof en breek ons huise in!
Ek soek ’n loopring met ’n sitplek, rolstoel of enige ander loopring. Dit is tog vir ’n pensioenaris wat haar heup gebreek het. Asseblief, as u kan help, skakel my by nommer 081 245 2377.
Could somebody please tell if the winners of the Sugar King competition have been announced. I saw nothing in the papers. Thanks.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie