SMS'e vir 16 November 2017
“...die rooilyn by apartheid...”
Goeie werk deur die polisie wat die transitorowers vasgetrek het. En kyk, dit is nie ons land se burgers wat so kom staan en roof nie! Dankie vir die polisie vir hul goeie werk.
Leeus en olifante moet Etosha toe asseblief. Geagte onse president Geingob, kyk asseblief.
Minister van landbou, mnr. Mutorwa, moenie die rooilyn by apartheid of politiek inbring nie. Die boere boer verskillend. Suid van die rooilyn word nie veel vir jou as boer gedoen en tog gaan die boerdery aan, Noord van die rooilyn word alles vir die boere gedoen en nog steeds breek bek-en-klouseer daar uit. Wie se skuld is dit? Weer apartheid?
“NBC splashes for year end function.” Wat het geword van personeel wat elke maand ’n paar dollars van hul salaris afstaan vir jaareindfunksies? Hoekom moet regering of NBC vir partytjies betaal, waar personeel hul vergryp aan alles, want dis verniet. Siek, siek en sat.
Daar bly tot tien mense, kinders ingesluit, in ’n twee kamer sinkkaia vir die wat staanplek het. Ander se kaias word met geweld afgebreek, maar Chinese besit China Towns en ander besit dertig duisend hektaar grond en vra nog meer en dit teen die hangende grondkwessie? Weet nie of ek nog alle varkies op hok het nie.
It’s high time that we as Swapo members intervene and call our leaders to order. We cannot allow our leaders to tarnish the name of our party like this. This upcoming Congress brings so much animosity. We are confused. I love my party very much. We can’t afford division amongst us. Please let us intervene and bring unity.
Ag nee! Jy wat kla oor “slide shows” by begrafnisdienste. Dit is ’n troos vir die familie. Bly dan weg as jy nie daarvan hou nie. Kan dit nou rêrig ook ’n klag wees.
Joos Platt, ek het gewag dat die stof gaan lê. Ek is in die ouetehuis en wil net sê dit is lekker om oor bekendes van ons tyd te lees in ons taal. Jy was nie ’n engel nie, maar jy kon ons lokasie misdaad vry hou. Dankie. Dankie ook dat jy nie reageer op SMS’e nie.
Lag! Ou "Slide Show", wat soek jy by ’n begrafnis van iemand wat jy nie ken nie? Jy is dan orig. Sny jou gras (twyfel of jy het) en los die regte rouers. Og! - ZS
Die Springbokke kort ’n totale nuwe afrigtingspan, keurders en leierskap om weer ’n krag in wêreldrugby te kan wees. ’n Wedstrydplan waar drieë gedruk word, want dis waaroor rugby gaan. Die huidige agterspelers moet vervang word met spelers wat oor "flair", spoed, verdedigingstegnieke en die x-faktor beskik om ’n sukses in 2019 in Japan te kan wees.
Swapo begs for contributions towards the party elective congress? Why should others fund this? Let each delegate pay for himself if he wants to attend they will all claim thousands under SNT’s anyway? Or hold corrupt culprits responsible and recall the millions and billions that have been misappropriated, mismanaged, corruptly with tenders and kick-backs! Anyway, the proceeds of the gala dinner will not be used for poor or sensible projects but to fund the Swapo congress! Viva Harambee!
Ek wil tog net vra of daar nie ’n reunie vir Pionier se 2014 se graad 8's gaan wees nie. Dit sal gaaf wees.
The 110 million tax and VAT refund fraud case of 2015 has again been postponed to February 2018, because the PG Martha Imalwa has still not decided whether to procecute or not? Seriously? What is there to decide? Fraud is fraud and must be prosecuted, otherwise there must be a snake in the grass?
Wil net weet van die ouers en eienaar van erf 181F wanneer julle die kinders wat daar voor speel sal verwyder. Die voertuie moet vir hulle uitdraai of wag julle tot dat daar eers ’n ongeluk plaasvind?
NamPost moet sy dienste verbeter. Ek het op 31 Oktober geld telegrafies gestuur in Suid-Afrika. Hul belowe drie werksdae. Nie Kaapstad, nie Windhoek weet wat van die geld geword het. Gee raad asseblief, ek word nou rond gestuur en weet nie meer nie.
Al die huise in Keetmanshoop wat so leeg staan, is vir die Noorde sodat die stemme en raadslede ’n oorwinning kan kry in die volgende verkiesing.
By wie moet jy gaan kla as jou skoolhoof se vrou met wie jy saam skoolhou die personeel gekaap het? Sy het soos ’n Grace Mugabe die magte van haar man vir haarself toegeeïen. Haar woord dra geweldig gewig, vertrou niemand nie, misbruik en manipuleer onderwysers en veroorsaak verdeeldheid onder die personeel.
Die broodpanne wat ek gevra het. My nommer is 081 605 1179. Dankie.
Wat het van Hardap se vrugtelorries geword?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie