SMS'e vir 16 November 2021
SMS'e vir 16 November 2021

SMS'e vir 16 November 2021

"...verkneukel ek my..."
Mandy Rittmann
Dankie aan Namib Meulens vir 'n verlaging in pryse!



Waar presies staan Namibië nou met olie-eksplorasie? Het Namibië ook die ooreenkoms by COP26 onderteken en wat gaan pres. Geingob nou doen?



Dr. Chrisna Beuke-Muir kan net asseblief aangaan met haar briefies aan Ma. Weereens verkneukel ek my daaraan. - Frieda van Outjo



Ons familie wag nou al meer as vier maande vir 'n geliefde wie skielik en onverwags aan Covid oorlede is se verassing in Windhoek. Hoe moet mens dan nou afsluiting kry? Dis werklik 'n baie hartseer situasie. Hoe lank moet die familie nog wag?



Grootfontein se munisipaliteit is 'n vrot spul. Omtrent almal is familie wat daar werk. Aan wie rapporteer jy die dronk man wat jou water lees? Die dorp is vieslik vuil en niemand gee om nie! Kan die besigheidsmense van die dorp nie ingryp voor ons dorp heeltemal inmekaar val nie. Kyk hoe mooi is Swakop, orals kry die mense salarisse, maar orals word daar nie gewerk vir wat jy kry nie. So, jy waardeer nie jou werk, dat jy nog werk het nie. Hoelank moet dit so gaan voor die land heel inmekaar val. Laat die mense wat wil werk die werk kry!

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!