SMS'e vir 17 Desember 2020
". . . ons het ook swaar gekry . . ."
Weereens is ek bewys die spreekwoord is waar. Keep your friends close and your enemies closer. – NRU
Namutoni-fort lyk erg, maar by die museum lyk dit nie beter nie. Laas wat ek daar was, was daar nie eens lig nie. Stukkende kantoortoerusting het in een hoek gelê. Die minister moet nie verklarings uitreik nie, hy en al die kamphoofde moet gefire word en hulle pensioen moet teruggehou word en die kampe daarmee reggemaak word. Ek is seker al die ander NWR-kampe lyk ook so.
Hoekom is die Covid-19-inperkregulasies net vir/in die formele nedersettings en nie vir die informele van toepassing nie? – Lotus
Is it so difficult for our government to fire the useless lot in Etosha and privatise it? Surely that is so obvious for anyone with a bit of sense.
The so-called Namibian political analysts are not willing to accept democratic rule over majority rule and as a result fail to provide accurate and reliable information on election results. Local and regional elections are focused on local authorities and regional councils, but our analysts talk about the top three political parties, namely Swapo first followed by IPC and thirdly LPM. This is completely false information. LPM controls 7 local authorities and IPC controls none (0); LPM has 11 regional council seats against IPC's 5 seats. LPM is the official opposition in the National Council not IPC. This is the reality of democracy and our political analysts must accept facts!
Graham Hopwood states the LPM's expansion beyond Hardap & Kharas regions is doubtful and that IPC performed outstandingly in certain areas (the coast and Windhoek East). The facts are: LPM won Hardap and Kharas whilst IPC got the Erongo region (not the coast, because they lost Lüderitz and Oranjemund). IPC won Windhoek East in Khomas, but so did LPM in Windhoek Rural. IPC did not outstandingly perform against LPM. We don't know what the future holds, but LPM performed better than IPC during the 2020 elections.
Ek wil net al die vakansiegangers waarsku. Hulle druk ons pryse by die gastehuise af, so laag as moontlik. Moenie dan verwag ons moet uithangontbyte bedien nie. As julle dit verwag, kyk na die pryse van kos. Ek het vandag koue vleis gekoop. Een plek vra 28,99 ek koop dit by 'n ander plek vir 11,50. Glo my, ons het ook swaar gekry nie net die publiek nie. – Hester
Wanneer iemand na swak, vrot en onprofessionele openbare diens verwys, staan binnelandse sake en immigrasie heel voor. Dit is chaos, dit is net so goed 'n mens besoek die hel met hoofletters. Ek staan al van half ses vanoggend voor die kantore, 8 uur maak hulle oop. Soos beeste word ons genommer en uiteindelik na 'n gestoei is ek nommer 8. Ek handig my dokumente in, dit is nou 09:30 en hulle of 'n spook soek na my goedgekeurde dokumente. Ek is de m**r in.
Op plattelandse dorpe het inbrekers en wetstoepassers 'n duidelike mondelingse ooreenkoms. Die wetstoepassers werk vroegaand en inbrekers laatnag. Heel boetvaardig, want so maak hulle nie inbreuk in mekaar se spasie en werkslading nie. – Odjop
Hoekom as 'n dier 'n mens aanval, sê ons dis 'n leeu, hond, krokowaan, slang of wat ookal. Maar by die mens wil ons nie sê dis 'n swart mens, wit mens of bruin mens nie? Nee, dit bly net mens!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie