SMS'e vir 17 Desember 2021
SMS'e vir 17 Desember 2021

SMS'e vir 17 Desember 2021

"My dag is gemaak."
Mandy Rittmann
Die sogenaamde reg tot selfbeskikking het sy voordele in 'n restaurant, maar met kennis van kosmaak kan jou eie finale produk soveel beter smaak. Dieselfde geld vir die hantering van die Covid-krisis deur kundiges soos Dr. Obholzer - hulle deel net die kennis van die mediese beroep met die res van ons en verhoed dat onkunde die basis vorm van ons ingeligte besluite. Byna soos demokrasie, wat bepaal dat om almal saam oor dieselfde afgrond te storm sin maak, al bestaan daar geen rede voor nie.

Pragtige storie oor Chippie! Geluk aan al die betrokkenes. Ons kan nou wel nie altyd almal red nie, maar wel sommiges en vir daardie sommiges maak dit saak. My dag is gemaak.

Ricardo Gustavo en al die Fishrotluise, bosluise, vetgevrete diewe en alle ander boosdoen-politikuste, betaal viervoudig terug. Neem Saggeus die tollenaar as voorbeeld. Wat baat dit jy het die wêreld gewen, maar jou siel ly vir ewig skade, wat is die ware losprys vir jou lewe?

Dr. Obholzer, only fools will not listen.

Vergeet dit. Die man in die wit huis sal nie reageer nie. Dalk weet hy nie eers van ReconAfrica nie, soos hy van baie ander dinge ook nie weet nie. Praat van volstruispolitiek!

Namibian Wildlife Resorts. Your 15 ton cool truck was travelling from Gftn Otjituuo road on Saturday 4 December at 15h00 and then took the turnoff to Maroelaboom area? I tried to phone the Head office, nobody answers.

Kommentaar

Republikein 2025-04-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer