SMS'e vir 17 Januarie 2018
"...'n genade en voorreg..."
Ja ons eie Namibië! Land van vrede en harmonie! Wat 'n genade en voorreg is dit nie. Om in 'n land te bly, waar almal mekaar aanvaar en elk sy plekkie in die son gun.
?Stefan Ludik slaan die spyker op die kop. Ek het ook vir tien jaar nie in Namibië gebly nie, en ek het elke liewe dag terug verlang. Ek het in moderne lande gebly met fantastiese demokratiese stelsels en wêreldklas mediese geriewe, maar geen land kom by Namibië waar absolute vrede is nie. Geen ander land se mense het ons Namibiërs se “Gemütlichkeit” nie.
?Welkom terug in die land van Oshikandela en amajovas, Stefan Ludik! (Net 'n Namibiër sal weet wat hierdie is!). Ek het ook vyf jaar in die buiteland gewoon en elke dag terugverlang na ons woestyn. Ek het agt jaar gelede besluit om terug te keer. God dank, in SA sal die duiwel jou lewendig kom haal! Dis warm en dis droog hierso – maar prossit!
?Kolonel Shulumba van NDF, hoe weet jy die Rehoboth Skietklub het nie 'n ooreenkoms met die plaaslike owerheid nie. “Inside information” dalk? Dit lyk na grondgryping met die doel om 'n basis daar op te rig. Ons is op pad na 'n militêre staat. Kyk maar.
?CLLR Chris beteken baie vir ons in Kawuki en Burgershoek. CLLR is baie behelp saam. CLLR ons waardeer jou baie.
?NamPost is 'n kopseer op die platteland! Dit is al vandag die 15de en nog kon ons nie iets gedoen kry by Nampost nie! Van die 5de van dié maand gaan dit so! Met pensioene wat betaal word, dan kan daar nie plan gemaak word, om ons wat nie pensioene kry by 'n punt te help nie, of meer kassiere asseblief vir die 1ste Week. Vra net. Inwoner van Otjiwarongo.
?Die mees sekerste aanduiding dat daar wel hoogs intelligente wesies in die kosmos bestaan, is die feit dat hulle nog nooit met ons probeer kontak maak het nie! Willie weet nie.
?Kan die jong mannetjies, wat so pendelaars ry tussen Rehoboth en Windhoek besef dat 'n mens speel nie met mense se lewens nie. As jy nie 'n toekoms het, ons het. Die bussies wat so ry, ek glo nie julle se baas moedig julle aan, om soos varke te ry nie. Jy speel ook met sy besigheid.
?Kommentaar oor die Engelse SMS skrywer oor staatsubsidies vir huise wat moet huiswerk doen. Ek is seker hy reageer op 'n artikel met dieselfde sommetjie, wat 'n rukkie terug in die koerant was.
?Aai tog mense! Gebruik tog bietjie daardie grys selle. Terwyl ek huurders se prys penarie verstaan het, eerstens waardasies nie met 25% gedaal nie en al sou dit, verlaag bankskuld nie outomaties ook met dieselfde persentasie nie. Jou skuld saldo bly dieselfde. Hoe moet die verhuurder, dan sy huurprys verlaag?
?Dit is vreeslik wat in Zimbabwe gebeur. Ons regering moet nie stilbly nie. Maar waar is Geingob? Al weer in die buiteland. Moet hy as voorsitter van SADC nie ingryp nie.?Mense, ek kry skaam vir hoe vuil ons land is. Het Namibiërs geen respek vir hul omgewing nie? Windhoek was eens op 'n tyd die skoonste stad in Afrika. As ons nie pasop nie, is ons naderhand die vuilste stad. ?Ons het ook die vreemde raaiselsterre op Grootfontein gesien en nog iemand op Gobabis het ook laat weet hulle het dit gesien! Vreemde vlieënde voorwerp is egter 'n gereelde gesig oraloor die wêreld en ek sou sê tot 90% daarvan kan nie verklaar of verduidelik word nie.
?Ai tog, die mense in die luukse motors wat so kruie teen 20 km/h in spitstyd en teen 60 km/h op die hoofweë. Ek weet regtig nie waarom julle sulke vinnige vuurwaens ry nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie