SMS'e vir 17 Junie 2019
SMS'e vir 17 Junie 2019

SMS'e vir 17 Junie 2019

". . . mens en dier steun."
Mandy Rittmann
Air Namibia. Nog konsultante, nog miljoene dollar in die water, nog verbale diaree deur die minister en nog verdere bankrotskap.



Air Namibia se Paul Nakawa glo seker aan die Paashasie. Wonder of die toeriste genoeg bydra om daardie 50/60 miljoen te dek met half vol vliegtuie.



This government is really a joke if they are really going to ruin a piece of land with protected tree species for the Chinese! Can someone please do something! This cannot be allowed.



Government says yes to Chinese Tobacco Plantations in Zambezi region and 10 000 hectare protected woods will vanish for this? This is the lowest of the lowest blows you have dealt our country ever. Are you so desperate for money that you are selling your souls? The government is more corrupt than we could ever have imagined. Shame on you for destroying our beautiful country for your friends and colonizers the Chinese. Shame on you.



Hoekom gee die kabinet nie 10 000 hektaar grond vir die Chinese in die Namib nie. Dan kan hulle die lorries waarmee hulle ons kosbare hout wegry, gebruik om water uit die Neckar­taldam aan te ry om hulle tabak nat te lei. Die dam sal seker eendag genoeg water kry.



Nou waar is die tabaktekort? Het ons dit nodig? Hoeveel Namibiërs gaan hierby baat? Geen buitelander kan plaas koop nie, maar wat is hierdie? “Payback time?” Ons buurland Suid-Afrika se ekonomie gaan seker ook verder afgerem word deur smokkelsigarette of nog erger, sodra al die bome geoes is verloor hulle belangstelling in die projek.



Hulle wil tabak plant teen die Kavangorivier in plaas van gewasse wat mens en dier steun. Leer hulle niks uit die droogte?



Staande weermaglid van operasie Kalahariwoestyn skiet taxibestuurder deur kattebak in die kop? Hoe werk dit? Het taxibestuurder gelê en ry?



Government gives go ahead for 10 000 hectare tobacco plantation in Zambezi and protected woods to go? Now all this looting of our woods up there and governments blindness to same make perfect sense it was planned all the time! How low can you go government? How much are the Chinese paying you? Can the people and law please stand up. This is against many laws and this destruction can just not be tolerated!



NWR presteer. Wat maak hulle met die geld, want hulle gebruik dit nie om hulle kampe instand te hou nie. Veral die paaie is onbegaanbaar. Vir my sien hulle nie weer nie. Ek gaan eerder my tyd en geld in die ordentlike Sanparke bestee.



Ja, ek kan glo dat die grootste getal maatskappye in Namibië onder blanke beheer is. Dit is nou as ons praat van privaat besighede wat ordentlik en wettiglik geregistreer is en wat elke maand hulle belasting betaal en op datum het. Groete.

- Ou Tweepersentjie



Was wondering about planned 730 million luxury Swapo headquarters. Is it even legal that taxpayers money is used for that? It's not a public building, its for the Swapo party, surely it and the integrated Shopping Centre is for the party's use and there­fore expense? Or can opposition parties also claim new headquarters at taxpayers expense? What's good for the goose is good for the gander? Can someone explain?



Minister of Works complains about the media taking photos in parliament, saying they have binoculars and looking into our cellphones? He should not be on his phone in the first place, but concentrate on the problems under discussion. Perhaps cellphones should not be allowed inside parliament and be handed in at the door.



Ondangwa die skoonste dorp? Hahaha! Seker deur dieselfde paneel van blindes besluit as wat ook nie die massiewe korrupsie, bribes, algehele luiheid, midaad en misbruik in hierdie land raaksien nie.



GRN vehicles especially these black Mercedes Benz vehicles. Why are these cars being driven in a hooligan way through the city traffic, racing through stop signs, speeding through red lights, doing speeds of 140 plus in 60 zones. They also love to overtake at barrier lines. On the open road you will find them doing full speed. Why, are they above the law Mr. President? It is our tax money.



Die NSSU laat lyk ons sportspanne baie amateuragtig as ons die land in Suid-Afrika gaan verteenwoordig. Ons kinders lyk glad nie so proffesio­neel soos ander spanne nie. Kry asseblief julle huis in orde, voor spanne vertrek wat kleure en logistieke reëlings aanbetref.



“BERNY K NAM”, jy is my hero. Op Woensdag 29 Mei 2019, tussen 9 en 10 die oggend, jaag jy teen 'n stink spoed op 'n dubbele sperstreep by my verby, tussen Usakos en Swakopmund op pad see toe. Was jy bang jou koffie raak koud? – Irene



Aarde mense! Ons sal moet ophou om SMS'e aan die koerant te stuur, dit kan onderskep word.



Bethanie-inwoner, ek kyk en wag of die !Khaman-stamraad iets sal doen aan die meneer wat ons ontslape kaptein se boedelgoed verkoop en gebruik sonder om aan sy broers en suster te dink. Almal is tog kaptein se kinders. Leiers, die goewerneur, dis tog verkeerd. Doen iets terwyl dit nog vroeg is.



Ek stem saam met die SMS oor Joos Platt. Elke skof voertuiginspeksie, dril, uniforminspeksie, sakboek teken. Hy was gewild en ongewild by lede, maar bemind. – X-kollega.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!