SMS'e vir 17 Maart 2021
SMS'e vir 17 Maart 2021

SMS'e vir 17 Maart 2021

". . . trots en eenheid . . ."
Mandy Rittmann
Ek dink daar is iets anders in die voordele van Venaani. Dit is om hom stil te maak, dis die regering se strategie. - Suide Baster

Ek wil net my dank uitspreek teenoor die administratiewe beamptes van twee prominente spanne in die eendagkrieketreeks wat die belangrikheid van die nasionale embleem by klubwedstryde raakgesien het en die nasionale vlag op die kopskerm weggeneem het. Julle het bewys dat die nasionale trots en eenheid sterker opweeg as gewone klub wedstryde. Ek dank julle vir jul bereidwilligheid om nasietrots bo jou klub te stel. - Trotse visarend

Rehoboth-burgemeesterskantoor: Kan die administratiewe personeel asseblief ’n meer prominente en duideliker rol in die burgemeester se daaglikse administratiewe beeld met die publiek, borge en belangrike vergaderings speel. Die uitvoerende sekretaris van mnr. Van Wyk, neem asseblief ’n sterker en spesifieke rol om aan die agbare burgemeester se beeld wat uitgaan na die publiek te werk. Hy is ons trots en alreeds is veranderings te bespeur wat die dorp aanbetref. Omdat hy ’n werker is, is sy doel om Rehoboth te laat herleef en op te staan uit die as van swak bestuur van vorige besture. Dus moet julle aan sy korporatiewe beeld skaaf ek ook aan die administratiewe kant sy waarde toon. Dis geheel en al nie om hom af te kraak nie, maar hy moet meer korporatief lyk.

Keetmanshoop munisipaliteit is blykbaar onkundig oor die bewaring van kameeldoringbome. Het Vrydag drie bome gefel om plek te maak vir ’n informele mark.

I’m so good at singing a lullaby to my grand kids. Do I qualify for a LLB? I don’t wanna die with just a birth certificate, membership card and my flag on my kaia. - Senior Struggle Kid

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!