SMS'e vir 17 Mei 2019
SMS'e vir 17 Mei 2019

SMS'e vir 17 Mei 2019

". . . ook net 'n boete . . ."
Mandy Rittmann
Wanneer die laaste ietermagog doodgemaak word en uitsterf vir ewig, sal daar seker ook net ’n boete of borg van N$1 500,00 gegee word. Wat ’n skande dat ons toelaat dat die natuur so verwoes word.

Nou wil almal voorvaderlike grond eis en eintlik het net die San die reg om dit te doen. Al die ander het van ander plekke af in die land ingekom. Sommige groepe net voor ander groepe. Gaan kyk maar wat sê die feite.

“Tenderraad sê hy trek nie Chinese voor”. Gert Johannes du Preez, jy slaan die spyker op die kop!

Loftie vra in Woensdag se koerant wat is plan B vir Windhoek se watersituasie (en Namibië se droogtesituasie). Die antwoord lê by ’n beheer in die bevolkingsaanwas. Die koerante, publiek, regeringsinstansies en almal is verantwoordelik om hierdie monster van té vinnige bevolkingsaanwas aan te spreek. 37% van die bevolking is 14 jaar oud of jonger.

Geingob rejects probe into SWAPO dungeon crimes? Because and I quote, “investigation, reopening this issue/truth could have this coutry in flames?” But you keep accusing and digging up the past of the so-called German genocide? History always has two sides. Shame on you for not wanting the SWAPO truth to come out!

Chinese in custody over 353 containers of illegally felled protected wood in Gabon! Protected Kevazingo trees grow 500 years to reach their full height! And Chinese come and loot and steel them! Why is it that Chinese are mostly involved? But get away with it in Namibia?

Sports Commission. Since Mr. Walter Haseb left the NSC, the maladministration of current leadership is evident. In Haseb’s time there where more than double RASA Namibian nominations.

To the Minister of Sport, Mr. Uutoni. Under the current leadership of NSC’s, Chief Administrator, the past two years, the Namibian Sport Awards was a disaster.

Die Social Security Commission se webtuiste is al vir baie lank “under construction”. Hoe lank gaan dit nog vat?

Wat het geword van die ernstige vertoë dat Hentiesbaai asseblief ’n Wimpy moes kry? Soos toe en nou weer genoem, dit gaan ’n aanwins vir Wimpy en voorreg vir ons Hentiesbaaiers wees! - JZ

DStv, Moedersdag is lankal reeds verbly, maar ons publiek word steeds daagliks en al hoe beweliger op TV herinner dat dit nog op pad is. - SAP&H

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer