SMS'e vir 17 Mei 2021
SMS'e vir 17 Mei 2021

SMS'e vir 17 Mei 2021

"...mos mooi betaal..."
Mandy Rittmann
Ja wat, drugs sguad wat net Rehoboth toe kom. Dink jul ons is dom? Daar was een ou wat jul altyd gaan skud het, maar hoor nie meer van hom nie. Jul is mos mooi betaal en jul gee mos vir hom tip as jul op pad is. Corrupt always.

Psemas claims. Even if doctors have been paid the same tariffs for last 20 years, they are still overpaid. Being a doctor should be a calling and not treating sick humans like a commodity. If your hart is not in it, go and become an artisan.

Veediefstalsake: Hulle sny bewysmerke by ore af en gooi dit weg. Dan praat hulle daar is nie bewyse nie. Regering, kyk daarna.

Jeaninne van Jaarsveld, jy is cool. Maar die vrou wat vir jou sê dra ‘n langbroek dat ‘n mens nie jou geamputeerde been moet sien nie is gemeen en moet ‘n sielkundige gaan sien. Sy het ‘n probleem. Jy het jou probleem oorbrug met moed.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!