SMS'e vir 17 September 2019
"Waar is sy bewakers . . ."
Hoe durf die Inspector General van die polisie net die padgedrag blameer. Waar is sy bewakers van die pad? Hulle kruip weg agter bosse en brûe, maar sien op die pad is niks. Padblokkades wat dit moet sien en verhoed, beteken ook niks. Hulle sit net in koelte en vlieë wegwaai.
Genl. Ndeitunga. Jou polisiemanne staan vierkantig te blameer vir meeste van die ongelukke wat plaasvind. Hoe kom ’n bussie gelaai met 42 passasiers by ’n padblokkade verby? Die mense doen mos nie hulle werk nie.
Amok op landgoed oor hondsdol koedoe. Hoekom was die polisieondersoek nie beter gedoen nie? Wat ’n skande. Oosthuizen moet ’n onregmatige arrestasiesaak, asook ’n siviele eis teen die polisie maak.
Busongelukke. Quantumbussies is so kragtig dat jy maklik 140 km/uur kan ry met sleepwa aangehaak. So asseblief, owerhede bring ’n spoedbeperking aan op die spoed van hierdie passasiersbussies. Ek weet tyd is geld, maar die passasiers se lewens is belangriker as hoeveel trips jy per dag kan inpas!
Accident carnage: 23 dead and 37 injured in 2 days? Clearly, this shows that traffic officers are not doing their work. Hiding in offices where they should be on the roads? There should be permanent roadblocks to check on alcohol readings, overloading (42 people in a 16 seater?), fake licences, roadworthiness, smooth tyres, etc., etc., etc! Government build jails to accommodate perpetrators and criminals out on bail, instead of government luxury buildings and white elephants!
New Era: Serial rapists case temporarily withdrawn? Seriously? He currently has 7, yes seven rape cases against him on the court roll? Why was this serial rapist released to rape another 6 times? Surely the justice system is sick and incompetent and should be prosecuted themselves for releasing this criminal to rape again and again?
Toe maar Renaldo, die ou siekte kom al jare in Namibië. Vanaf Cravenweek tot Akademie-rugby. Ons keurders sukkel maar met die woordjie meriete. Ek laaik jou, ek kies jou.
Ek is een van die wat my nie kan vereenselwig daarmee dat pyn en lyding God se wil is nie, maar ongelukkig doen JA Rossouw se verduideliking niks om my uitkyk te verander nie. Inteendeel, dit maak ongelukkig nie sin nie. Ek wens dit het!
Ek is op soek na Hans Kries Elektrisiën se nommer, of waar hulle nou is. Indien iemand my kan help, skakel my asseblief by 081 703 9492. Christa. Dankie.
Ek wil net weet wie was Vrydag 13 September getrek as wenners in die Stasoft-kompetisie aangesien daar nou weer ’n nuwe kompetisie is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie